29/07/2026
🍽️ VERHURING VAN EETGEREI 🍽️
Maak jou volgende geleentheid stylvol en onvergeetlik met Delmas Decor Hire! ✨
Ons verhuur kwaliteit wit eetgerei wat perfek is vir:
💍 Troues
🎉 Verjaarsdagpartytjies
👰 Bruidstee
🤰 Baba- of "Mom-to-Be" storte
🎊 Korporatiewe funksies en enige spesiale geleentheid
Ons verhuur:
🍽️ Wit groot borde
🍰 Wit klein bordjies
🥣 Wit nageregbakkies
☕ Wit koppies & pierings
✨ Bekostigbare pryse
✨ Netjiese, kwaliteit eetgerei
✨ Vriendelike diens
📍 3 Breedenkampstraat, Delmas
📞 Lia: 074 133 5912
📅 Bespreek vroeg om teleurstelling te voorkom!
Laat Delmas Decor Hire help om jou tafel die perfekte afronding te gee. 🤍