Seespore

Seespore Art & Craft items vir geskenke & funksies. Gedigte vir spesiale geleenthede. Opstel van jou eie dekor (of ek huur) vir funksies in en Mokopane.

Ontwerp van uitnodigings, spyskaarte, bedankings, ensomeer vir troues, begrafnisse, verlowings, enige funksies.

❤️Verlief, Verloof, Trou, Baba, Optredes, Funksies:❤️****** Ek skryf toesprake, gedigte, uitnodigings, spyskaarte, bedan...
20/04/2025

❤️Verlief, Verloof, Trou, Baba, Optredes, Funksies:❤️
******
Ek skryf toesprake, gedigte, uitnodigings, spyskaarte, bedankings en maak dekor!
Elize Reynecke

🔑📝 Bemarking is die sleutel tot sukses:🔑📝
******
Vir unieke advertensies wat dadelik die oog trek, opstel en opdatering van Facebook en sosiale platforms: Bianca Klemp

💥Uitstekende produkte en dit hou baie lank!💥 Al die "reviews" op Google getuig van dit. Bederf jouself, jou tiener met v...
20/04/2025

💥Uitstekende produkte en dit hou baie lank!💥 Al die "reviews" op Google getuig van dit. Bederf jouself, jou tiener met velprobleme of selfs jou man of ma.

Verlowings, Troues, Bachelor/Bachelorette, Ooievaarstee ...Partytjies, Funksies, Optredes, BegrafnisseUnieke uitnodiging...
11/03/2025

Verlowings, Troues, Bachelor/Bachelorette, Ooievaarstee ...
Partytjies, Funksies, Optredes, Begrafnisse

Unieke uitnodigings (vir sosiale media of papier), aankondigings, programme, spyskaarte, dankie-sê briefies, tafelnommers en name, asook dekor, dankie-sê geskenkies, geskenkbokse en bruidsgoed.

Baie spesiale vraag, boodskap, wense of troubeloftes? Ek kan persoonlike gedigte of briewe skryf met jou/julle agtergrond daarin.

When you buy something handmade, you're buying more than an object.You are buying hours of experimentation and failure, ...
18/02/2025

When you buy something handmade, you're buying more than an object.
You are buying hours of experimentation and failure, you are buying days, weeks months of work. You're not buying just anything, you're buying a piece of heart and soul the soul of a craftsman.

20/01/2025
TROUE:🌸Album en Hartraam is uniek, slegs een van elk gemaak soos op die foto's.🌸Hangers word slegs op bestelling gedoen ...
17/01/2025

TROUE:
🌸Album en Hartraam is uniek, slegs een van elk gemaak soos op die foto's.
🌸Hangers word slegs op bestelling gedoen met 10 dae wagtydperk.

BELANGRIK:
Lees asseblief die beskrywing by ñ item vir volledige inligting.

AFLEWERING:
Gratis in Mokopane.
Koerier beskikbaar vir ander plekke.

💥💥 Kontak my gerus vir enige dekor vir troues, spesiale geleenthede, babatee of funksies. 💥💥

Unique Designs by Bianca Klemp is die absoluut beste persoon vir die volgende:💫 Kreatiwiteit, opstel en ontwerp van adve...
16/12/2024

Unique Designs by Bianca Klemp is die absoluut beste persoon vir die volgende:

💫 Kreatiwiteit, opstel en ontwerp van advertensies, optredes, funksies, uitnodigings, spyskaarte, pryslyste, feeste, opening van besighede, boeremarkte, plaaslike gebeure, spesiale aanbiedings, ensomeer.
💫 Bemarking en verspreiding op sosiale media vir musiekagtente, kunstenaars, besighede, lodges en oornagverblyf, restaurante, winkels, kleinbesighede, ensovoorts.
💫 Opstel van pages en gereelde opdatering en instandhouding daarvan.

Kontak haar gerus Bianca Klemp by 066 277 7753.

Kunstenaars en besighede se terugvoer oor ontwerpe van opdragte en Facebook blaaie:

"Ons beveel haar aan met volle vertroue en uit ons eie ervaring. Uitstekend, ons gee haar ñ 11 uit 10 vir al ons ontwerpe, advertensies en bemarking en die resultate daarvan!! Well done Bianca."

16/12/2024
Het jy ook geskok gestaan oor die pryse van Kersgoed in die winkels?!Ek maak dit self so elkeen is uniek en baie goedkop...
11/12/2024

Het jy ook geskok gestaan oor die pryse van Kersgoed in die winkels?!

Ek maak dit self so elkeen is uniek en baie goedkoper as die winkels.

WhatsApp: 066 0489 426

💥SOLD💥Bestellings welkom.WhatsApp: 066 0489 426
11/12/2024

💥SOLD💥

Bestellings welkom.
WhatsApp: 066 0489 426

Address

Ga-Mokopane
0600

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Seespore posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Seespore:

Share