Mois

Mois Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Mois, Home decor, .

Hierdie verf van Bella Brush hoef jy nie eers te bêre nie, dis mooi genoeg as dekor ook! 😍Ek is ongelooflik opgewonde om...
11/03/2025

Hierdie verf van Bella Brush hoef jy nie eers te bêre nie, dis mooi genoeg as dekor ook! 😍Ek is ongelooflik opgewonde om dit gebruik! Dankie Heleen, ek voel soos ‘n kind met Kersfees! 💝

Kyk net hoe lieflik is dit gedoen😍😍😍
11/03/2025

Kyk net hoe lieflik is dit gedoen😍😍😍

21/02/2025

Vir al ons kreatiewe vriendinne, jul wil dit nie mis nie! Maak ‘n nota en hou Tantum Bella se blad dop!

18/11/2024

Al die Potchefstroom en rondom Tjhoko Paint vriende konyak Emmerentia vandag en kom kuier lekker saam ons terwyl ons kreatief kuier

Wie kan nou nie sy hart verloor op die kas nie!
13/09/2024

Wie kan nou nie sy hart verloor op die kas nie!

Down by the seaside Collection
13/09/2024

Down by the seaside Collection

The Peach Fuzz Obsession Collection 😀
13/09/2024

The Peach Fuzz Obsession Collection 😀

Peach Fuzz - colour of the year 2024! As jy dit eers gesien het, kan jy dit nie weer mis kyk nie. Oral in die winkels is...
13/09/2024

Peach Fuzz - colour of the year 2024! As jy dit eers gesien het, kan jy dit nie weer mis kyk nie. Oral in die winkels is net so ietsie in die kleur, baie subtiel. (Le Crueset se nuwe Peche kleur is ook Fuzzy Peach). Kyk hoe mooi gaan dit saam met natuurlike hout en neutrale kleure. Ek d**k nie daar is 'n Peach Fuzz kleur verf in die mark nie maar dis maklik om te meng met 'n coral kleur en wit. (Hopelik maak een van die verf verskaffers vir ons 'n Fuzzy Peach ook. 🤞As jy nog nie obsessed is nie, lees die storie agter Fuzzy Peach! Ek het so paar nuwe ontwerpe bymekaar gesit met Fuzzy Peach in (iets vir almal van abstrak na vintage) Hoop jul hou daarvan.

“In the element of surprise, we find the purest form of joy” Look at what Trish Shaw did with a small little piece of de...
12/09/2024

“In the element of surprise, we find the purest form of joy” Look at what Trish Shaw did with a small little piece of decoupage! Just adorable! And the best part…it is for sale!!! This will make a very unique one of a kind Christmas Gift!

Address


Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Mois posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

  • Want your business to be the top-listed Interior Service?

Share