Bietjie Bosveld

Bietjie Bosveld Want wat is better as die bosveld

These 4 photos are the VERY LAST of our items available for purchase. FIRST COME BASIS. Will not be kept aside unfortuna...
09/07/2026

These 4 photos are the VERY LAST of our items available for purchase. FIRST COME BASIS. Will not be kept aside unfortunately.
Whatsapp 0609233155. Collection in Marble hall.

PLEASE NOTE THAT WE ARE CLOSING DOWN. WE ARE NOT ACCEPTING ANY MORE ORDERS.

09/07/2026

Goeie dag almal. Ek is opsoek na iemand wat kan help met aflewerings vir 3 dae (vrydag, saterdag en sondag) vir so 2 ure per dag asb.
Persoon moet asb n bakkie he, omdat dit meubels is wat by my stoor moet opgelaai word, en by kliente se huise afgelaai word.
Weet iemand dalk van iemand wat extra geld wil verdien, of n bakkie te huur situasie het asb. Enige name en nommers sal opreg waardeer word πŸ™πŸ™

Eerste in sy soort gemaak by Bietjie Bosveld.Hierdie bedkassies is gemaak vir Mev Oosthuizen per haar foto.Ons is dankba...
03/07/2026

Eerste in sy soort gemaak by Bietjie Bosveld.
Hierdie bedkassies is gemaak vir Mev Oosthuizen per haar foto.
Ons is dankbaar vir u ondersteuning. Dit beteken die wereld vir ons!

Mev E Venter se bedkassies, kas en boekrak wat uitgegaan het na haar so paar weke gelede. Baie dankie vir NOG n bestelli...
02/07/2026

Mev E Venter se bedkassies, kas en boekrak wat uitgegaan het na haar so paar weke gelede.
Baie dankie vir NOG n bestelling by ons. Ons waardeer u opreg!!

Absoluut mal oor hierdie TV kas wat uitgegaan het na Mev Oosthuizen!Gemaak vanaf n foto wat aangstuur is, en verlangde m...
02/07/2026

Absoluut mal oor hierdie TV kas wat uitgegaan het na Mev Oosthuizen!
Gemaak vanaf n foto wat aangstuur is, en verlangde mates.
Ongelooflik trots op hierdie stuk.
Nogmaals dankie vir u bestelling!!

Hierdie stel het uitgegaan al die pad na Ermelo toe. Nog n gunsteling! N kompleet sitkamer stel, of perfek vir die braai...
02/07/2026

Hierdie stel het uitgegaan al die pad na Ermelo toe.
Nog n gunsteling! N kompleet sitkamer stel, of perfek vir die braai area soos hierdie klient dit gebruik het ☺️

Tafel en bankies stel het so paar weke gelede uitgegaan na sy nuwe tuiste. Ongelukkig kan ek nie die klient se naam onth...
02/07/2026

Tafel en bankies stel het so paar weke gelede uitgegaan na sy nuwe tuiste. Ongelukkig kan ek nie die klient se naam onthou nie πŸ˜” maar nie te min waardeer ons u ondersteuning opreg!

Pragtige stel wat uitgegaan het na Mev Venter van Middelburg so paar weke terug.Ons waardeer u geduld met die wag van u ...
02/07/2026

Pragtige stel wat uitgegaan het na Mev Venter van Middelburg so paar weke terug.
Ons waardeer u geduld met die wag van u bestelling. U ondersteuning beteken vir ons die wereld!

Hierdie spieelkas is gemaak volgens Mev Oosthuizen se foto en mates. Baie dankie vir die geleentheid om hierdie vir u te...
02/07/2026

Hierdie spieelkas is gemaak volgens Mev Oosthuizen se foto en mates.
Baie dankie vir die geleentheid om hierdie vir u te kon maak.

Mev Smit se 2 boekrakke wat uitgegaan het na haar. Beslis n gunsteling gewees. Baie dankie vir u ondersteuning!!
02/07/2026

Mev Smit se 2 boekrakke wat uitgegaan het na haar.
Beslis n gunsteling gewees. Baie dankie vir u ondersteuning!!

Address

Groblersdal

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 12:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bietjie Bosveld posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category