11/08/2026
Dankie Voelgoed Media β ek is aangewys as een van hulle Top 50-inspirasievroue vir 2026!
π©·π©·π©·π©·π Stem nΓ³ΓΊ β en staan die kans om 1 van 5 dubbelkaartjies vir die Pienk Tapyt-toekenningsgeleentheid op 7 November te WEN!
Sal jy asseblief vir my STEM, die publiek se stemme word in ag geneem om die finaliste te kies, waaruit die uiteindelike wenner tydens die Pienk Tapyt-toekenningsgeleentheid aangewys sal word.
SMS die sleutelwoord INSPIRASIE, gevolg deur nommer β49β na:
Sms na: 33282 vir 1 stem (SMS-koste R1.50)
Sms na: 40131 vir 15 stemme (SMS-koste R20.00)
Sms na: 42030 vir 25 stemme (SMS-koste R30.00)
Kliek hier vir die bepalings en voorwaardes Terms and Conditions.
Jy kan ook AANLYN stem, kliek https://voelgoed.co.za/inspirasievrou/
En kliek tot by nr 49! π©·π