Buzzy Bee Handmade

Buzzy Bee Handmade Handgemaakte juwele ,arts alerande hand gemaakte goedtjies

04/10/2025
Net weer n paar nuwe ietems gemaak die week bestellings kan geplaas word en ek sal dit courier. Indien jy enige ietem in...
04/10/2025

Net weer n paar nuwe ietems gemaak die week bestellings kan geplaas word en ek sal dit courier. Indien jy enige ietem in n ander kleur verlang kan jy net vra en ek maak dit so

Klein kroon oorbelletjies en klein blom oorbelletjies R 35 ELK
29/09/2025

Klein kroon oorbelletjies en klein blom oorbelletjies
R 35 ELK

Nog n paar nuwe goedtjies julle is welkom om my te kontak en bestellings te plaas en ek maak ook die ietem in n ander kl...
16/09/2025

Nog n paar nuwe goedtjies julle is welkom om my te kontak en bestellings te plaas en ek maak ook die ietem in n ander kleur waarna u velang

Mooi kruis hangertjies Prys R70
14/09/2025

Mooi kruis hangertjies
Prys R70

Nuwe goedtjies gemaak kontak my vir enige belangstelling
14/09/2025

Nuwe goedtjies gemaak kontak my vir enige belangstelling

27/05/2025
Nuwe goedtjies gemaak Ek  maak enige kleur van die juwele wat ek maak en as iemand iets spesifiek in gedagte het en dis ...
02/02/2025

Nuwe goedtjies gemaak
Ek maak enige kleur van die juwele wat ek maak en as iemand iets spesifiek in gedagte het en dis moontlik om dit te kan maak doen ek dit
Bestellings kan gemaak word

Pryse by ietems is vir elk per ietem nuwe voorraad bestellings kan geplaas word
27/01/2025

Pryse by ietems is vir elk per ietem nuwe voorraad bestellings kan geplaas word

Address

Kleinzee

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Buzzy Bee Handmade posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share