Goedeverwagting Blomme Plaas

  • Home
  • Goedeverwagting Blomme Plaas

Goedeverwagting Blomme Plaas Blomme Plaas
Kroonstad
Vrystaat

Trio Boeremark  #3 🤍
06/06/2026

Trio Boeremark #3 🤍

Moedersdag 2026 🤍
12/05/2026

Moedersdag 2026 🤍

11/05/2026
29/04/2026
🤍🌹
27/04/2026

🤍🌹

🤍💕
27/04/2026

🤍💕

Matthew 6:30 🤍
25/04/2026

Matthew 6:30 🤍

17/04/2026
Mini Koek Versier Kuier 🌿Sluit by ons aan vir ’n gesellige oggend vol kreatiwiteit, blomprag en heerlike bederf!✨ Wat om...
17/04/2026

Mini Koek Versier Kuier 🌿
Sluit by ons aan vir ’n gesellige oggend vol kreatiwiteit, blomprag en heerlike bederf!
✨ Wat om te verwag:
Versier jou eie mini koek
Werk met vars, pragtige blomme
🌸 ’n Spesiale samewerking tussen
O'Koek & Goedeverwagting Blomme Plaas
📅 Datum: 25 April 2026
⏰ Tyd: 10:00
📍 Plek: Oppi-Koppi
💰 Prys: R350 per persoon
🎀 Kom kuier saam, leer iets nuuts en vat jou pragtige skepping huis toe!

Ons heel eerste “Pick Your Own” word hierdie naweek gehou! (Indien die weer ons toelaat)🌸Daar is ‘n groot verskeidenheid...
15/04/2026

Ons heel eerste “Pick Your Own” word hierdie naweek gehou!
(Indien die weer ons toelaat)🌸

Daar is ‘n groot verskeidenheid pragtige Zinnia’s en so paar Dahlia’s.

Slegs kontant en per bespreking:
———————————————
Donderdag 16 April 2026 - 17:00
Vrydag 17 April 2026 - 14:00
Vrydag 17 April 2026 - 16:00
Saterdag 18 April 2026 - 09:00
Saterdag 18 April 2026 - 11:00

Emmers en snoeiskêre word voorsien. Bring net jou eie emmer om die blommetjies tot by die huis te vervoer. 🤍

Address

22 La Porte Vase

9499

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Goedeverwagting Blomme Plaas posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

  • Want your business to be the top-listed Interior Service?

Share