Botterblom Handmade Creations

Botterblom Handmade Creations Botterblom’s polymer clay earrings are handcrafted, one of a kind and made with love and care.

Botterblom het nie net oorbelle nie, maar ons het ook pragtige handsakke.
30/08/2026

Botterblom het nie net oorbelle nie, maar ons het ook pragtige handsakke.

Nog n paar van die nuwe stelle oorbelle wat te sien gaan wees in Hopefield, die naweek, by The Social Grove.
30/08/2026

Nog n paar van die nuwe stelle oorbelle wat te sien gaan wees in Hopefield, die naweek, by The Social Grove.

25/08/2026
Ons sien julle die 5de September in Hopefield, en die 19de September by die Oesland Basaar
25/08/2026

Ons sien julle die 5de September in Hopefield, en die 19de September by die Oesland Basaar

19/08/2026

Vandag oor presies 1 maand is dit weer só – ons groot feesdag, die Oesland Basaar! Die besigste, maar ook die mooiste maand lê voor – ’n tyd waar ons as gemeente hande vat, harte oopmaak en saam werk.

Maar bo alles onthou ons: die Here is die hartklop van ons Basaar. Dis Hy wat ons bymekaar bring, ons seën, en ons die vreugde gee om saam fees te vier.

👉 Indien jy nog nie weet waar jy kan help of wat alles wag nie, hou hierdie spasie dop vir opdaterings en geleenthede om betrokke te raak.

As jy gedink het 2025 was besonders – wag net, 2026 gaan nóg groter, nóg geselliger, nóg meer geseënd wees!

Stof daai partytjieskoene af, bring jou gees van diens en dankbaarheid – dis amper tyd om die Oesland-gees te leef, soos net ons gemeente kan!

🩷🧡💚




Volgende 2 markte waar julle vir Botterblom Handmade Creations gaan sien in September.
19/08/2026

Volgende 2 markte waar julle vir Botterblom Handmade Creations gaan sien in September.

Splinternuwe stock...Ons sien julle die 5de September by The Social Grove - At kleine Hopefield
17/08/2026

Splinternuwe stock...

Ons sien julle die 5de September by The Social Grove - At kleine Hopefield

17/08/2026
Trots op ons plaaslike skole 💙💛.Ek het die wonderlike geleentheid gekry om hierdie pasgemaakte HSH-oorbelle vir Hoërskoo...
12/08/2026

Trots op ons plaaslike skole 💙💛.

Ek het die wonderlike geleentheid gekry om hierdie pasgemaakte HSH-oorbelle vir Hoërskool Hopefield te maak. Baie dankie aan die skool vir julle ongelooflike ondersteuning - dit is vir my n reuse-eer om deel te wees van julle skoolgees.

Sterkte aan al die leerders met die opkomende interskole. Gaan wys julle HSH-trots!





Sien julle Saterdag met n klomp klere.
23/07/2026

Sien julle Saterdag met n klomp klere.

Address

Malmesbury

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Botterblom Handmade Creations posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share