Dish and Dash

Dish and Dash Welcome to Dish and Dash, where we serve up real and wholesome cooked food, fresh every day. Regte boerekos!

MELKKOS in hierdie koue is 'n MOET!Kom maak 'n draai, en skep sommer lekker kerrie en rys, met groente ook ๐Ÿ‘‡
03/06/2026

MELKKOS in hierdie koue is 'n MOET!
Kom maak 'n draai, en skep sommer lekker kerrie en rys, met groente ook ๐Ÿ‘‡

๐ŸŒง๏ธ๐Ÿ› Heerlike spyskaart vandag by Dish and Dash! ๐Ÿ›๐ŸŒง๏ธMet die reรซnweer buite is daar niks beter as 'n bord warm, trooskos n...
03/06/2026

๐ŸŒง๏ธ๐Ÿ› Heerlike spyskaart vandag by Dish and Dash! ๐Ÿ›๐ŸŒง๏ธ

Met die reรซnweer buite is daar niks beter as 'n bord warm, trooskos nie. Kom geniet
vandag se heerlike maaltye:

๐Ÿฒ Famous Butter Chicken Pasta
๐Ÿฒ Mince Kerrie
๐Ÿฒ Rys
๐Ÿฒ Boontjies met Aartappel
๐Ÿฒ Patat Fritters met Karamelsous
๐Ÿฎ Melkkos vir nagereg!

As jy nog nie ons Butter Chicken Pasta geproe het nie, mis jy uit! Vol geur en ongelooflik lekker โ€“ en moenie bekommer nie, dit brand glad nie. Die kinders sal dit ook geniet. ๐Ÿ˜‹

๐Ÿ“ Voorbaai & Danabaai

๐Ÿฅก Kom skep jou gunstelinge of bestel vir wegneem.
Dish and Dash โ€“ Goeie kos, warm harte en groot porsies!

Maandag se kookkos is uitgesort by Dish and Dash vandag ๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡ Kom skep by enige van ons 2 takke.๐Ÿ“ Voorbaai๐Ÿ“ Danabaai๐Ÿ“ฒ 07161...
01/06/2026

Maandag se kookkos is uitgesort by Dish and Dash vandag ๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡ Kom skep by enige van ons 2 takke.

๐Ÿ“ Voorbaai
๐Ÿ“ Danabaai

๐Ÿ“ฒ 0716112227

Spyskaart 1 Junie - 7 Junie
01/06/2026

Spyskaart 1 Junie - 7 Junie

Don't forget about Dish and Dash when you need a home cooked meal, made with love ๐Ÿซถ ๐Ÿ›ต Remember - We Deliver!
28/05/2026

Don't forget about Dish and Dash when you need a home cooked meal, made with love ๐Ÿซถ

๐Ÿ›ต Remember - We Deliver!

28/05/2026

Coastal Bites Voorbaai ๐Ÿ‘‡

Heerlike kos vandag by Dish and Dash. Maklik, vinnig en baie lekker.Moet nie uitmis nie๐Ÿ˜œ
28/05/2026

Heerlike kos vandag by Dish and Dash. Maklik, vinnig en baie lekker.

Moet nie uitmis nie๐Ÿ˜œ

Ons is mal daaroor om 'n glimlag op mense se gesigte te sien wanneer hulle van ons kos eet ๐Ÿ˜ƒ๐Ÿ˜ƒDie Surf & Turf (vleis en k...
27/05/2026

Ons is mal daaroor om 'n glimlag op mense se gesigte te sien wanneer hulle van ons kos eet ๐Ÿ˜ƒ๐Ÿ˜ƒ

Die Surf & Turf (vleis en kalamari) was' n groot sukses ๐Ÿ˜‹ ๐Ÿฅฉ ๐ŸŸ

Spyskaart 25 Mei - 31 Mei
24/05/2026

Spyskaart 25 Mei - 31 Mei

Dish and Dash het die naweek gebraai... ๐Ÿ”ฅ ๐Ÿ”ฅ 200 steaks later het ons kliรซnte tevrede kom vra vir nog n stukkie of twee ๐Ÿ˜‰...
24/05/2026

Dish and Dash het die naweek gebraai... ๐Ÿ”ฅ ๐Ÿ”ฅ 200 steaks later het ons kliรซnte tevrede kom vra vir nog n stukkie of twee ๐Ÿ˜‰๐Ÿฅฉ

๐Ÿ“ฒ Kontak ons gerus vir jou catering behoeftes...
0716112227

Address

Shop 7, Bayview Plaza, Garret Street, Voorbaai
Mosselbaai
6506

Opening Hours

Monday 11:30 - 17:00
Tuesday 11:30 - 17:00
Wednesday 11:30 - 17:00
Thursday 11:30 - 17:00
Friday 11:30 - 17:00
Sunday 10:00 - 14:00

Telephone

+27716112227

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Dish and Dash posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Dish and Dash:

Share