24/08/2026
πΏπ¨ MUSE FEES 2026 BY DIE WANDELPAD πΆπΎ
Kom vier Erfenisdag op 24 September 2026 saam met ons by Die Wandelpad in Tergniet! πΈ
Daar wag βn heerlike dag vol kreatiwiteit, musiek en familiepret, met iets vir oud en jonk:
πͺ¨ Klipverfklas
π§ Blomkolwyntjie-versieringswerkswinkel
πΆ Fun Dog Show
πΆ Lewendige musiek met Rachus MΓΌller
π¨ Familiepotteverf & kunsvlyt deur All Things Bisk
β¨ En nog baie meer kuns en kreatiewe aktiwiteite!
Bring die familie, kom ontspan in die tuin en geniet βn besondere Erfenisdag saam met ons. π§‘πΏ
π Die Wandelpad
Cnr R102 & Sorgfontein Road, Tergniet
π Navrae:
064 733 1996
082 803 4493
π
24 September 2026
Ons sien uit om saam met julle te kuier! πΈπ¨πΆ