Lighthouse crafts

Call Directions Contact the business

Lighthouse crafts Stencils, Paint, decoupage paper, wooden blanks, moulds, craft Produkte. Spesialiseer in Nautical crafts en produkte

09/10/2026

See ge inspereerde kers kranse idiaal vir Kersfees. Skakel Lighthouse crafts vir egte see ge inspereerde dekor en crafts.

Trots Suid Afrikaanse decoupage prent gebruik op 'n klein boksie. Geverf met A.Shak Pty Ltd Cameo Paint in old lace en w...
07/10/2026

Trots Suid Afrikaanse decoupage prent gebruik op 'n klein boksie. Geverf met A.Shak Pty Ltd Cameo Paint in old lace en white prent geplak met modge podge ook van A Shak.

Kersfees is oppad. Gee hierdie jaar 'n Geskenk met betekenis, nie' n massa vervaardigde kommersiële Geskenk nie. Jy hoef...
06/10/2026

Kersfees is oppad. Gee hierdie jaar 'n Geskenk met betekenis, nie' n massa vervaardigde kommersiële Geskenk nie. Jy hoef nie eers kreatief te wees nie. Met net 'n paar items kan jy iets skep wat die ontvanger altyd sal koester.' n Stensil, verf 'n rou item en dan kan jy begin, of vervang die verf met scorch paste van A Shak. Vinnig, maklik en bekostig baar. Hier is van ons gewildste geskenk stensils en voorbeelde van AI hoe om dit te gebruik.

Ek het uit skulpe vir my kranse gehardloop so vandag het ek die 50km 'n uur wind getrotseer en gaan optel. Dis' n mooi d...
29/09/2026

Ek het uit skulpe vir my kranse gehardloop so vandag het ek die 50km 'n uur wind getrotseer en gaan optel. Dis' n mooi dag ten spyte van die wind. Ek het op die mooi kruis tussen die rotse afgekom. Dis hier wat ek tussen die klippe die meeste van die skulpe opgetel het. Daar was redelik bloublasies oral en dan ook hierdie jelly blob. Dit was die meeste wat ek nog in 'n halfuur opgetel het.

Dis koud winderig en reën hier by ons. En my asma bors is ook nie lekker nie. Wat doen jy lê en word beter. O Nee ek is ...
24/09/2026

Dis koud winderig en reën hier by ons. En my asma bors is ook nie lekker nie. Wat doen jy lê en word beter. O Nee ek is glad nie so nie, ek gaan na die een plek wat my gelukkig maak. My craft kamer. Hier is die goed wat my gelukkig maak. Ek kon een kas regpak. En ja ek het label masjiene en 'n cricut, maar wat werk die vinnigste masking tape en' n swart maker, werk perfek. Wat maak julle gelukkig as julle sleg voel?

Address

Gentoo Str 110
Bredasdorp
7280

Opening Hours

Monday 09:00 - 16:00
Tuesday 09:00 - 16:00
Wednesday 09:00 - 16:00
Thursday 09:00 - 16:00
Friday 09:00 - 16:00
Saturday 09:00 - 12:00

Telephone

+27799642385

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lighthouse crafts posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Lighthouse crafts:

Shortcuts

Share