14/08/2026
’n Lekker visvanghoed vir REGTE vissermanne!
Vir die manne wat weet ’n visvangstorie raak elke keer ’n paar sentimeter langer...
Ons visvanghoed is gemaak vir lang dae langs die water, groot stories om die vuur en daardie “jy moes die een gesien het wat weggekom het!”-oomblikke.
Lekker gemaklik.
Hou die son van jou kop af.
En natuurlik... gemaak vir ’n REGTE visserman.
Want as die vis nie byt nie, kan jy darem nog bly.
Lewende Liefde
Wees die mooi in jou lewe.