14/08/2026
ποΈ Gee jou kussings weer nuwe lewe!
Is jou sitkamerkussings pap, sag of ongemaklik? By CDB Upholstery kan ons die ou spons uit jou kussings vervang met nuwe, kwaliteit spons! π
Hoe werk dit?
Bring jou kussings soggens in, ons vervang die spons volgens jou behoeftes, en jy kan dit dieselfde middag weer kom haal! β°
Verskillende sponsopsies beskikbaar vir die gemak en ondersteuning wat jy soek.
π Skakel Charles: 082 747 0089
π 160 Taaifontein St, Wolmaranspoort AH, Warehouse 31
Bring jou kussings en kom gee hulle weer daardie nuwe, gemaklike gevoel! π