Goeters met Liefde

Goeters met Liefde Handgemaakte produkte met liefde gemaak vir enige geskenk en enige geleentheid.

'n baie mooi geskenk vir 'n beautiful bride to be. Was so lekker om dit te maak.
25/02/2023

'n baie mooi geskenk vir 'n beautiful bride to be. Was so lekker om dit te maak.

Ek het vir die naweek wat verby is hempies gemaak vir die maats by 'n partytjie, met logos voor en name agter. Toe beslu...
29/08/2022

Ek het vir die naweek wat verby is hempies gemaak vir die maats by 'n partytjie, met logos voor en name agter. Toe besluit ek kleinsus moet ook 'n bederfie kry.

Persoonlike dummy clips. Egte leer.R150 elk.0781207303
04/08/2022

Persoonlike dummy clips. Egte leer.
R150 elk.

0781207303

'n Geskenk is lekker om te ontvang, maar 'n persoonlike geskenk is beter!Kontank my gerus0781207303
03/08/2022

'n Geskenk is lekker om te ontvang, maar 'n persoonlike geskenk is beter!

Kontank my gerus
0781207303

'n Baie spesiale vriendin se babatee was gister! Ek het vir haar 'n paar goedjies gemaak.Alles is self gemaak.Baie danki...
24/07/2022

'n Baie spesiale vriendin se babatee was gister! Ek het vir haar 'n paar goedjies gemaak.

Alles is self gemaak.

Baie dankie Sanna vir die mooi hekel goedjies.

Address

Tlokwe

Telephone

+27781207303

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Goeters met Liefde posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Goeters met Liefde:

Share