BraaiKant Braaiers

BraaiKant Braaiers Gemaak van vleklose staal(stainless steel) wat gerieflik opvou en in 'n ammunisie kis pas.

Cantilever braai grids available, custom sizes can also be made.Buks 0799389357
18/06/2026

Cantilever braai grids available, custom sizes can also be made.
Buks 0799389357

BraaiKant braaiers beskikbaar
15/05/2026

BraaiKant braaiers beskikbaar

Safetybelt buckles te koop, lasercut & powdercoat R150 elk.Courier landswyd.
15/04/2026

Safetybelt buckles te koop, lasercut & powdercoat R150 elk.
Courier landswyd.

25/02/2026

Sluit aan by AFGRI en die Broodsnyersplaas Boerevereniging vir ’n dag waar jy landbou in aksie kan beleef.

Besoek praktiese proefpersele en sien eerstehands hoe nuwe tegnologie, kultivars en bestuurspraktyke onder plaaslike toestande presteer. Dis werklike resultate wat jy self kan evalueer.

Moenie dit misloop nie – ons sien jou daar!

Kom woon more die Groendag Broodsnyersplaas Boerevereniging by.Ons het Braaikant braaiers en nog n hele paar ekstras op ...
25/02/2026

Kom woon more die Groendag Broodsnyersplaas Boerevereniging by.
Ons het Braaikant braaiers en nog n hele paar ekstras op uitstalling.

Ons gaan n paar braaiers nog n paar nuwe produkte uitstal by die Groendag, sien julle daar.
17/02/2026

Ons gaan n paar braaiers nog n paar nuwe produkte uitstal by die Groendag, sien julle daar.

Die opkomende Groendag op 26 Februarie 2026 beloof om 'n absolute hoogtepunt vir boere te wees!
Kom geniet die dag saam met AFGRI en ervaar alles eerstehands.

Groendag gaan daaroor om boere te bemagtig met kennis en nuwe idees vir 'n beter seisoen. Moenie dit misloop nie – merk 26 Februarie 2026 in jou kalender en kom saam met AFGRI die toekoms van boerdery vier!

17/02/2026

Moenie GROENDAG op 26 Februarie 2026 misloop nie – aangebied deur die Broodsnyersplaas Boerevereniging!

Brooks Cardinal is een van die hoofsprekers by die dag – ’n leier van ’n wêreldklas, bekroonde boerderybedryf in Amerika.

Hy gaan sy praktiese insigte, internasionale ervaring en strategieë vir hoër opbrengste en beter ROI eksklusief by Groendag deel.

Merk 26 Februarie in jou kalender en kom luister eerstehands hoe wêreldklas boerdery lyk.

Beste kant, BraaiKant!Vir bestellings Dicky Buks van Heerden 0799389357
17/02/2026

Beste kant, BraaiKant!
Vir bestellings Dicky Buks van Heerden 0799389357

Ons gaan weer by Broodsnyersplaas Boerevereniging  se Groendag uitstal die jaar moet dit nie mis nie.
12/02/2026

Ons gaan weer by Broodsnyersplaas Boerevereniging se Groendag uitstal die jaar moet dit nie mis nie.

Die opkomende Groendag op 26 Februarie 2026 beloof om 'n absolute hoogtepunt vir boere te wees!
Kom geniet die dag saam met AFGRI en ervaar alles eerstehands.

Groendag gaan daaroor om boere te bemagtig met kennis en nuwe idees vir 'n beter seisoen. Moenie dit misloop nie – merk 26 Februarie 2026 in jou kalender en kom saam met AFGRI die toekoms van boerdery vier!

06/02/2026

Die gelukkige wenner van ons Braaikant braaier is Schalk van Heerden baie geluk ons glo jy gaan die braaier baie geniet!

Address

34 Van Eck Street, Ferrobank
Witbank

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:00
Tuesday 07:00 - 17:00
Wednesday 07:00 - 17:00
Thursday 07:00 - 17:00
Friday 07:00 - 17:00

Telephone

+27799389357

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when BraaiKant Braaiers posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share