Amanda Putter Ontwerpe

Amanda Putter Ontwerpe Beautiful hand sketched designs on crockery.

I can finally share some of the projects I did while on summer break ! Many more to follow but some are gifts purchased ...
12/09/2025

I can finally share some of the projects I did while on summer break ! Many more to follow but some are gifts purchased through loved ones so dont want to spoil the suprises !

Painted a back 2 school banner for my homeroom class today ! - School name covered for obvious reasons !
22/08/2025

Painted a back 2 school banner for my homeroom class today ! - School name covered for obvious reasons !

Waarmee ek myself besig hou terwyl op vakansie !
01/08/2025

Waarmee ek myself besig hou terwyl op vakansie !

Ek is lekker op vakansie in SA en speel te lekker vir jul geskenke. Ek deel graag n foto ! Ek kan ongelukkig nie almal d...
28/07/2025

Ek is lekker op vakansie in SA en speel te lekker vir jul geskenke. Ek deel graag n foto ! Ek kan ongelukkig nie almal deel nie want sommige is vir Kersfees / verjaarsdae wat nog kom.

Een van die liefdes tale is die gee van geskenke en dit is vir my so lekker om deel van jul geskenke te wees. Beplan nou reeds en wees reg, kom ons wees kreatief en maak vir jou iets uniek !
n Paar belangrike datums in 2025 om te onthou vir jou geskenk beplanning...
9 Augustus Vrouedag
3 September Sekretaresse dag
24 September Erfenis dag aka Braai dag
5 Oktober Wêreldonderwysersdag
16 Oktober "Boss" day

Hi almal , ek hou bietjie vakansie in SA vanaf middel Julie. Laat ek solank help met oulike betekenisvolle geskenke. Bes...
10/07/2025

Hi almal , ek hou bietjie vakansie in SA vanaf middel Julie. Laat ek solank help met oulike betekenisvolle geskenke. Bestel nou reeds vir kersfees en spaar ! Kyk die oulike idee, die foto is geleen vanaf n ander ontwerper maar kom ons maak jou unieke bord !

Hi all , I am in SA on holiday from middle July. Let me help with a thoughtful meaningful gift ! Look at this beautiful ...
10/07/2025

Hi all , I am in SA on holiday from middle July. Let me help with a thoughtful meaningful gift ! Look at this beautiful idea !
- photo borrowed not mine but I can recreate

What a special order. A  client orderd for her friend to remember Snowy. A keepsake with a use ....a bowl for keys or je...
28/03/2025

What a special order. A client orderd for her friend to remember Snowy. A keepsake with a use ....a bowl for keys or jewlery etc.

Here is Snowy as well as my interpretation !

First order in Ras al Khaimah ready for delivery !
18/03/2025

First order in Ras al Khaimah ready for delivery !

11/03/2025
Uiteindelik kan ek ook van my werk deel .... Hierdie is in SA gemaak in Julie maand maar was spesiale geskenke vir kersf...
13/01/2025

Uiteindelik kan ek ook van my werk deel .... Hierdie is in SA gemaak in Julie maand maar was spesiale geskenke vir kersfees ! So lekker om sulke getroue ondersteuners te hê Anneke van Niekerk

07/08/2024

Lekker besig met nuwe bestellings ..... Ongelukkig geen fotos aangesien dit as geskenke bestel is. Ek weet van n paar gelukkige vriendinne ! Platters platters platters !!!!

Address

Ras Al-Khaimah

Telephone

+971544078872

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Amanda Putter Ontwerpe posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Amanda Putter Ontwerpe:

Share