ReCover-It

ReCover-It Hierdie groep is spesiaal geskep om mense te leer om nuwe lewe aan ou afgeleefde goed te gee met maklike tegnieke en verf metodes

11/06/2024
Goeie vraag .. en hoe weet hulle dit ?
02/09/2021

Goeie vraag .. en hoe weet hulle dit ?

Die C.1.2-variant het boonop ʼn mutasiekoers wat byna twee keer so vinnig is as die koers van ander variante.

Hier kom n ding of twee... hou die spasie dop
01/09/2021

Hier kom n ding of twee... hou die spasie dop

ReCover and ReNew
26/06/2021

ReCover and ReNew

Besig om die vierkantige tassie wat eens n groen gewaad aangehad het, n rosige rokkie aan te trek met n kantlappie stenc...
02/03/2021

Besig om die vierkantige tassie wat eens n groen gewaad aangehad het, n rosige rokkie aan te trek met n kantlappie stencil. Die rosies is opgestencil dan verf ek net die randjies wit

Before en after van Ontvangs toonbank
24/01/2021

Before en after van Ontvangs toonbank

Before en after van Tv eenheid
24/01/2021

Before en after van Tv eenheid

Before en after van emboya kas
24/01/2021

Before en after van emboya kas

Baie veilige betroubare gesins mototrAutomatiese 2001 Audi Avant 1.8  te koop. Voertuig word jaar al nie meer gery omred...
20/01/2021

Baie veilige betroubare gesins mototr
Automatiese 2001 Audi Avant 1.8 te koop. Voertuig word jaar al nie meer gery omrede ek n nuwe voertuig jaar gelede gekry het.
Ons het Audi is jaar terug nuwe tyre rod ends, bushes , alternator , toothed cambelt, shocks , cv joint , wielbearings en vele ander goed vervang . Sy is nou weer reg vir volgende 20 jaar. Sy was gereeld gediens
Meganies nog baie goed
Sy het stampplek op een deur en kant spieel is beskadig deur n ander voertuig
R40000 of naaste kontant aanbod
Voetstoots

Die centerpiece of attention
06/11/2020

Die centerpiece of attention

Address

17 Lang Straat , Aurora
Bergrivier
7325

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when ReCover-It posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share