08/06/2026
Cosmos Hut Florist & Homebaking🌷🌷🌷
Die volgende heerlike Bederfies is vandag beskikbaar:
Biltong en Mielies Quiche
Maalvleis Mac en Cheese
Vleispasteie
Jaffels
Cinnabons
Kerrie Maalvleis Vetkoeke
Chicken Mayo Vetkoeke
Kom besoek ons gerus in die Dihlabeng Mall en by ons Winkel in die Dorp, 24 Pretorius Straat🌷🌷🌷