02/06/2026
GESKENKBOKSIES!!!
Die mooiste geskenk vir n vriendin, jou dogter, jou kleindogter of n kollega.
Vul dit met lekkernye/ ietsie spesiaal of gee net die boksie (want die boodskap sรช klaar als๐)
Die boksie is 30x20cm (A4 bladsy grootte) en die uittreklaaitjie is 6,5cm diep.
Boksies is R150 elk.
WA my gerus op 0848006787.
Liefde
Marlize๐ธ