CRafty OUMA

Contact the business

CRafty OUMA Arts and Crafts Craft/paint/mosaik an scrapbooking classes

Hier is ons NOVEMBER EN 1 STE 2 WEKE IN DESEMBER SE CRAFT KLASSE....AS JY NOG NIE BESOREEK HET NIE...WHATSAPP MY GERUS B...
01/11/2026

Hier is ons NOVEMBER EN 1 STE 2 WEKE IN DESEMBER SE CRAFT KLASSE....

AS JY NOG NIE BESOREEK HET NIE...WHATSAPP MY GERUS BY

066 067 6423
ERIKA

Garsfontein....julle was vanoggend  die oulikste lekkerste groep crafters gewees...was n heerlike oggend propvol kreatiw...
31/10/2026

Garsfontein....julle was vanoggend die oulikste lekkerste groep crafters gewees...was n heerlike oggend propvol kreatiwiteit....ek het elkeen van julle se idees geniet..en die eindproduk van elkeen was so so mooi....dankie dat julle my en Aneska so welkkm laat voel het...
NG GEMEENTE VALLEISIG...dankie dat CRafty OUMA SO WELKOM LAAT VOEL HET....en om nie eers van die lekker vars Scones te praat nie...middagete was uit die boeke..ons is bederf met heerlike Bobotie of Hoenderpastei met Griekse Slaai en Broodrolletjies.

29/10/2026
29/10/2026

Onthou om te loer op my blad...

7 uur VANNAAND POST EK MY 2 DE TEGNIEK VIDEO!!!!!

28/10/2026
HIERDIE WERKSWINKEL IS IN BLOEMFONTEIN BY MY STUDIO EN NET VIR MY BLOEMFONTEIN KLIENTE HIERDIE JAAR.
28/10/2026

HIERDIE WERKSWINKEL IS IN BLOEMFONTEIN BY MY STUDIO EN NET VIR MY BLOEMFONTEIN KLIENTE HIERDIE JAAR.

Elize het vanoggend kom kuier en craft.. jou toilet houer het pragtig gekom.  Altyd heerlik as jy kom craft...
27/10/2026

Elize het vanoggend kom kuier en craft.. jou toilet houer het pragtig gekom. Altyd heerlik as jy kom craft...

My klient het vir my foto van haar dogter se honde gestuur...asook hul name en betekenis...sy wou olyf groen gehad het.....
25/10/2026

My klient het vir my foto van haar dogter se honde gestuur...asook hul name en betekenis...sy wou olyf groen gehad het...en die kassie moet mooi en spesiaal wees... sy hierdie laaikassie gekies...More Pudo ek dt vir haar.. was n heerlike projek

Address

Bloemfontein
JANMARXSTREET...PENTAGONPARK

Opening Hours

Monday 10:00 - 17:00
Wednesday 10:00 - 17:00
Friday 10:00 - 15:00
Saturday 09:00 - 12:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when CRafty OUMA posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to CRafty OUMA:

Shortcuts

Share