Skeppend Saam

Skeppend Saam Volg ons vir inligting, uitdagings, aankope & opbouende pret
°°°○○○°°°♡°°°○○○°°°

Oulik en maklikSkeppend Saam
16/06/2026

Oulik en maklik
Skeppend Saam

Uitdaging vir die week!Dalk doen jul alreeds 🏵Dalk wil jul graag gesonder gewoontes kweek 🏵Hier is ons kansSkeppend Saam
15/06/2026

Uitdaging vir die week!
Dalk doen jul alreeds 🏵
Dalk wil jul graag gesonder gewoontes kweek 🏵
Hier is ons kans
Skeppend Saam

Kyk nou net hier!
12/06/2026

Kyk nou net hier!

Daar was vanoggend heelwat meer as net somme en vergelykings op die rooster by Hoërskool Ben Viljoen toe drie onverwagte gaste besluit het om 'n wiskundeklas in die eksamenseisoen by te woon!

Drie nuuskierige nonnetjiesuile het hulself gemaklik in een van ons wiskunde klaskamers tuisgemaak en vir 'n oomblik al die aandag gesteel. Waar die fokus aanvanklik op getalle, formules en berekeninge was, het die klein geveerde besoekers vinnig die middelpunt van belangstelling geword.

Met hul groot oë en rustige houding het die uile almal dopgehou asof hulle self besig was om ingewikkelde wiskundige probleme op te los. Wie weet? Miskien was hulle op soek na die antwoord op die wêreld se moeilikste wiskundeprobleem, of dalk wou hulle net seker maak dat die Dallers se syfers so skerp soos hul eie nagvisie is!
--
There was far more than just equations and calculations on the timetable at Hoërskool Ben Viljoen this morning when three unexpected guests decided to attend a mathematics class during the exam season!

Three curious barn owls made themselves right at home in one of our mathematics classrooms and, for a moment, stole all the attention. While the focus had initially been on numbers, formulas, and calculations, the small feathered visitors quickly became the centre of interest.

With their large eyes and calm demeanour, the owls watched everyone closely, as if they were busy solving complex mathematical problems themselves. Who knows? Perhaps they were searching for the answer to the world's most difficult maths problem, or maybe they simply wanted to make sure that the Dallers' numbers were as sharp as their own night vision!

12/06/2026
Skeppend Saam het ñ versoek gekry vir ietsie met uile.Die hooe° °~°°hooe's lief ons ook!Hoop jy hou hiervan!Kom ons maak...
11/06/2026

Skeppend Saam het ñ versoek gekry vir ietsie met uile.
Die hooe° °~°°hooe's lief ons ook!
Hoop jy hou hiervan!
Kom ons maak , ñ J J blad van uile en wys dit hier🦉🪶🦉

Iewers moet ons ń kleinerige kassie,  rakkie of laaitjie in ons huis hé.  Gepak met kosbaarhede, nodige en handige aller...
08/06/2026

Iewers moet ons ń kleinerige kassie, rakkie of laaitjie in ons huis hé. Gepak met kosbaarhede, nodige en handige allerdaagse goeters of wat sê julle?!
Skeppend Saam

Anker jouself in Jesus, maak Hom jou alles! Vandag ♡ Altyd ♡ Ewig ♡Skeppend Saam
07/06/2026

Anker jouself in Jesus, maak Hom jou alles! Vandag ♡ Altyd ♡ Ewig ♡
Skeppend Saam

Geniet hierdie 'koue' SaterdagSkeppend Saam
06/06/2026

Geniet hierdie 'koue' Saterdag
Skeppend Saam

Vra jouself af.Wat sou die lewe sonder voëls wees?Wanneer laas het jy geluister na die gesing van die voëltjies?Weet jy ...
05/06/2026

Vra jouself af.
Wat sou die lewe sonder voëls wees?
Wanneer laas het jy geluister na die gesing van die voëltjies?
Weet jy watter voëls bevind hul in jou omgewing/tuin?
Skeppend Saam geniet elkeen só spesiaal🐦‍⬛🐦🐦🐦🐦🐦‍⬛

Address

Bloemfontein

Opening Hours

09:00 - 13:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Skeppend Saam posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Skeppend Saam:

Share