Floweritbloem

Floweritbloem Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Floweritbloem, Florist, Bloemfontein.
(1)

29/08/2026

"Where there is tea, there is love and laughter."

Starting of a celebration of a season planning, love and new beginnings...


20/08/2026

Sunflower kisses and baby wishes. 🌻🌞

16/08/2026

Arch + Draping + Balloons = FuN with Balloon Flair

10 jaar.... Van ongelooflik seëninge,Vandag 10 jaar terug het ek 'n stukkie papier gekry wat sê: Flower It Bloem (Pty) L...
05/08/2026

10 jaar....

Van ongelooflik seëninge,

Vandag 10 jaar terug het ek 'n stukkie papier gekry wat sê:

Flower It Bloem (Pty) Ltd.

Vandag het vinnig begin en soos die dag verby gejaag het, kon ek vele kere met dankbaarheid in my hart loop.

Ek wil so rukkie stil word en DANKIE sê:

DANKIE Liewe Jesus vir my talente, want elke dag is ek op my eie speelveld en ek geniet dit nog elke keer om na 'n set up in verwondering terug te staan en dit te waardeer...

DANKIE, mamma vir al die meters lappe wat jy gesny en gestik het en vandag nogsteeds doen....

DANKIE, pappa vir al die hout & staal werkies en km's van drywer drywer speel...

Julle twee het baie Saterdae opgeoffer om saam te 'werk'. Vandag is julle nie meer so deel van als nie, maar julle was van die begin af my GROOTSTE ondersteuners, wat BLY glo het!!

DANKIE, Micheal jy wat al 9 jaar saam met my stap, wat elke dag met soveel respek kom werk met 'n simple yes 'me',
JoycIE jyt later bygekom, maar julle twee is deel van Flower it se hart!

DANKIE aan elke bruid & klient, wat deur my kreatiewe hande was en my nogsteeds ondersteun deur die jare... want sonder julle was dit net 'n droom..

Ekt begin deur net blomme te doen, en vandag is ek geseënd om te kan sê, daars: blomme, dekor, liggies, draperings, tafels stoele en soveel meer....

DANKIE

29/07/2026

The moment art, colour & flowers become a masterpiece 🦚✨

25/07/2026

A little lama on it’s way 🦙🪴

01/07/2026

Hierdie is n langer video as normaal weg, maar hierdie troue is na aan die hart. Kyk asb. tot op die einde waar tot die plaaswerkers saam opgewonde is en twee gesinne verseker 1 word...

Google sê:

Die kaf van die koring skei:
Dit beteken om die goeie van die slegte, of die waardevolle van die waardelose, te skei. Die kaf is die ongewenste blare en stingels van die koringplant.

Hierdie twee was verseker mense wat die goeie en waardevolle in als gesien het, die sleg en waardelose was nooit eers te sprake nie..

Bly altyd so MOOI & RESPEKVOL teenoor mekaar.


23/06/2026
12/05/2026

When a bride & groom asked for:

"Sunset colours"
.. and then ...

The day has ended, but the memories still remain a lifetime...


05/05/2026

Protea - the Protea flower represents change and hope...



Address

Bloemfontein

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Floweritbloem posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Floweritbloem:

Shortcuts

Share

Category