22/04/2026
"Droom groot, werk hard! β¨
Ons is genomineer vir βn Tinteltong-toekenning vir 'Uitstekende Diens in Afrikaans'! π₯³ Dit is βn droom wat waar geword het vir my en die span by Huize.
Help ons asseblief om die wenstreep te haal:
β
Stem elke dag tot 26 April.
β
Dit vat net 'n paar sekondes!
Klik hier om te stem: https://www.afriforumsakenetwerk.co.za/2026/04/16/uitstekende-diens-in-afrikaans/
Dankie vir julle lojale steun! ππ "