DECORativ

DECORativ Interior Decor and renovations Interior Design Studio

Opgewonde om Kids vannaf 5-13 jaar hierdie winter vakansie the bederf met ‘n lekker speel en leer week…. Moenie verder w...
19/05/2026

Opgewonde om Kids vannaf 5-13 jaar hierdie winter vakansie the bederf met ‘n lekker speel en leer week…. Moenie verder wonder hoe jy die kids hierdie vakansie gaan besig hou terwyl jy moet werk nie - een week is op ons 🙌🏻👏 RSVP vandag nog

Hey julle 👋Ek hou ’n GARAGE SALE op *Saterdag 17 JANUARIE* en alles moet gaan!🙏🏼🙌🏻*Daar is van alles en nog wat:*✅Off‑cu...
08/01/2026

Hey julle 👋

Ek hou ’n GARAGE SALE op *Saterdag 17 JANUARIE* en alles moet gaan!🙏🏼🙌🏻

*Daar is van alles en nog wat:*

✅Off‑cut hout, spons & materiaal
✅Gordyn rails & blind accessories
✅Tools, tossels & samples
✅Woodock, verf & sprayverf
✅Muurpapier - MixX - ens…
*Basies: alles in die workshop moet uit*😄

Perfek as jy iets soek vir ’n DIY projek of net wil kom snuffel…😎

Kom shop, kuier en vat ’n bargain! 🔨🎨🪚

Hey julle 👋Ek hou ’n GARAGE SALE op *Saterdag 17Januarie* en alles moet gaan!🙏🏼🙌🏻*Daar is van alles en nog wat:*✅Off‑cut...
08/01/2026

Hey julle 👋

Ek hou ’n GARAGE SALE op *Saterdag 17Januarie* en alles moet gaan!🙏🏼🙌🏻

*Daar is van alles en nog wat:*

✅Off‑cut hout, spons & materiaal
✅Gordyn rails & blind accessories
✅Tools, tossels & samples
✅Woodock, verf & sprayverf

*Basies: alles in die workshop moet uit*😄

Perfek as jy iets soek vir ’n DIY projek of net wil kom snuffel…😎

Kom shop, kuier en vat ’n bargain! 🔨🎨🪚

Address

9 Brill Street, Westdene
Bloemfontein
9301

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 15:00
Saturday 09:00 - 12:00

Telephone

+27837684400

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when DECORativ posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to DECORativ:

Shortcuts

Share