Call Directions Contact the business

Moije Ma en dogter maak Amigurumi en gehekelde geskenke ๐Ÿฉท Crochet toys and gifts made on order

Dit was weer 'n heerlike, gesellige Hekelwerkswinkel by Knitter Knatter - Wolwinkel ๐Ÿงค๐Ÿ’•Kan julle glo dat van die dames la...
29/06/2026

Dit was weer 'n heerlike, gesellige Hekelwerkswinkel by Knitter Knatter - Wolwinkel ๐Ÿงค๐Ÿ’•

Kan julle glo dat van die dames lanklaas gehekel het? Kyk net hoe mooi het hulle handskoene uitgekom.

Dankie vir elke dame wat bygewoon het, dis verseker die oulike en aangename mense wat ons by elke werkswinkel ontvang wat dit so lekker maak, baie dankie ๐Ÿ’—

Daar is nog net 'n paar plekke oop in die tweede werkswinkel ๐Ÿ’—๐ŸŽ’
20/06/2026

Daar is nog net 'n paar plekke oop in die tweede werkswinkel ๐Ÿ’—๐ŸŽ’

Daar was so baie navrae vir die werkswinkel, 'n lekker groot rugsak, perfek vir studente of reis ๐Ÿ’•๐ŸŽ’.Die werkswinkel word...
19/06/2026

Daar was so baie navrae vir die werkswinkel, 'n lekker groot rugsak, perfek vir studente of reis ๐Ÿ’•๐ŸŽ’.

Die werkswinkel word aangebied in Brackenfell. Kies jou kleur egte leer en Bella ribbon ๐Ÿ’—๐Ÿงถ

๐Ÿงถโœจ๐Ÿ‘œ Nog 'n heerlike Hekelhandsak Werkswinkel is agter die rug!Kyk net hoe pragtig het elke handsak uitgekom โ€“ elkeen uni...
17/06/2026

๐Ÿงถโœจ๐Ÿ‘œ Nog 'n heerlike Hekelhandsak Werkswinkel is agter die rug!

Kyk net hoe pragtig het elke handsak uitgekom โ€“ elkeen uniek gemaak. ๐Ÿ’• Ons is so trots op wat die dames geskep het.

Baie dankie aan die wonderlike groep dames wat die werkswinkel bygewoon het. Julle entoesiasme, kreatiwiteit en geselsies het die dag ekstra spesiaal gemaak ๐ŸŒธ

Kon jy nie die werkswinkel bywoon nie? Geen probleem! Ons Hekelhandsak-stelle is ook beskikbaar. Jy ontvang alles wat jy nodig het om jou eie pragtige handsak te maak, saam met stap-vir-stap patrooninstruksies en foto's om jou te help.

Kyk hoe Moooo-oi!! ๐Ÿ’•๐ŸฎEkstra sagte koei gemaak volgens kliรซnt se spesifikasies! Baie dankie vir die bestelling en geniet ...
12/06/2026

Kyk hoe Moooo-oi!! ๐Ÿ’•๐Ÿฎ

Ekstra sagte koei gemaak volgens kliรซnt se spesifikasies!

Baie dankie vir die bestelling en geniet jou Verjaarsdag ๐Ÿ’—

Kan julle raai wat ons volgende Hekelkit gaan wees? ๐Ÿ˜„๐ŸŽ’๐Ÿ’—Baie opgewonde om die nuwe patroon te begin skryf en bekend te st...
10/06/2026

Kan julle raai wat ons volgende Hekelkit gaan wees? ๐Ÿ˜„๐ŸŽ’๐Ÿ’—
Baie opgewonde om die nuwe patroon te begin skryf en bekend te stel!

Kom hekel saam met ons! Jy kan ten minste 2 stelle handskoene uit een bol wol kry. Lekker kuier, lag en saam leer ๐Ÿงถ๐Ÿ’—๐Ÿงคโ˜•๏ธ
08/06/2026

Kom hekel saam met ons! Jy kan ten minste 2 stelle handskoene uit een bol wol kry. Lekker kuier, lag en saam leer ๐Ÿงถ๐Ÿ’—๐Ÿงคโ˜•๏ธ

Baie spesiale rokkies, met baie liefde gemaak deur Moije en Sekelbos Baba en Kleuter.
07/06/2026

Baie spesiale rokkies, met baie liefde gemaak deur Moije en Sekelbos Baba en Kleuter.

Opsoek na 'n unieke en persoonlike geskenk vir 'n Babatee? Wat van 'n handgemaakte geskenk wat pas by die kamer se dekor...
01/06/2026

Opsoek na 'n unieke en persoonlike geskenk vir 'n Babatee? Wat van 'n handgemaakte geskenk wat pas by die kamer se dekor en kleure? ๐Ÿ‘ถ๐Ÿ’•

Die oulike skapie is 'n spesiale geskenk en verpak vir die kliรซnt met 'n persoonlike boodskap ๐Ÿ‘๐Ÿ’—

Address

Cape Town
7560

Telephone

+27845493651

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Moije posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Moije:

Shortcuts

Share