15/11/2025
Beste Lilaโs Kliente
Ons het โn splinternuwe Facebook-blad!
Lilas SA is nou ons enigste aktiewe blad.
Ons ou blad, Lilas Hartland, gaan binnekort gesluit word.
Klik asseblief, volg ons en deel die nuwe blad sodat jy nie enige nuus, promosies of nuwe produkte misloop nie.
Dankie vir julle voortdurende ondersteuning ๐ฟ๐ฉต
Nuwe blad:
https://www.facebook.com/share/1BcAWszSpD/?mibextid=wwXIfr