01/09/2026
VAN PLAIN NA PIZZAZ
Kyk net wat kan gebeur wanneer ’n ou houttafel ’n bietjie liefde, kleur en verbeelding kry.
Hierdie spesiale tafel is gemaak vir Houthoop Open-Air Restaurant & Guest Farm & Joha se Plaasstal — en ek d**k hy het sommer ’n hele nuwe persoonlikheid gekry!
Die tafel is gedoen met **Straight From The Heart** se eie decoupage-ontwerpe, gemaak deur Donovan www.sublimationprints.co.za . http://www.sublimationprints.co.za.
Bestellings vir die reeks beskikbaar direk by hom.
Dankie aan almal wat my klein besigheid en plaaslike kreatiwiteit ondersteun.
Juanita 0780194084 slegs WhatsApp asb