26/08/2026
TeiBL hou van groot, kleurvolle patrone wat n indruk skep. Wat will julle hierdie seisoen op ons rakke sien?
▪️Botaniese blomme ontwerpe?
▪️Proteas?
▪️Geometriese patrone?
▪️Farm house styl lyne?
▪️Palm boom patrone?
Laat weet ons in die comments