09/04/2026
Wie’s jou Nutsman? ‘n Vraag wat so gereeld gevra word in George.
0861Nutsman maak nie net waterbeskadigde en gekraakte mure permanent reg nie! Hulle spesialiseer al vir meer as 15 jaar in algemene huisonderhoud, bou-, verf-, en skrynwerk, asook badkamer en kombuis installasies. Dis letterlik ‘n diens offering van A tot Z met takke in George, Centurion en Pretoria.
PLUS! Diè manne waarborg hul vakmanskap!
Nou vra ek weer: “Wie’s jou Nutsman?”
Vir 'n betroubare, profesionele diens, kontak Tobie Kleyn en sy span op 082 366 6911.