MADIE Handcrafted Decor & Gifts

MADIE Handcrafted Decor & Gifts Kom geniet mooi dekor, idees en raad hoe pm jou huis mooi te maak....

03/06/2026

Gaan like gerus hul facebook blad om sodoende ook hul mooiste dekor te kan sien...

Baie dankie Marianne.... ek hoop hulle bring vir jou baie vreugde.LiefdeMadie
02/10/2024

Baie dankie Marianne.... ek hoop hulle bring vir jou baie vreugde.

Liefde
Madie

29/07/2024
Sarina se bont, vrolike en prettige haas... hoop dit gaan haar huis opkikker en vir haar vreugde bring.LiefdeMadie
29/07/2024

Sarina se bont, vrolike en prettige haas... hoop dit gaan haar huis opkikker en vir haar vreugde bring.

Liefde
Madie

Soms wil jy vir iemand net ietsie kleins gee... net om dankie te sê, of dalk net om te sê ek d**k aan jou of sommer net ...
28/07/2024

Soms wil jy vir iemand net ietsie kleins gee... net om dankie te sê, of dalk net om te sê ek d**k aan jou of sommer net omdat jy weet dit lekker is om ietsie te gee vir iemand. Hierdie Hout mensies is ideaal... sit hul in jou kombuis se venster saam met n plant of net op n rak waar daar boeke is... jy kan selfs jou familie uitbeeld met hulle.
Bestel hul met jou eie idee en kleurskema

R65 Elk
Whatsapp my by 079 850 8001 vir bestellings of navrae

Liefde
Madie

23/07/2024
Platter Kode: P1Prys: R295Mates:  60 cm x 20 cmKleur: Swart en wit met proteasDie produk is geseël.U kan dieselfde produ...
16/07/2024

Platter

Kode: P1
Prys: R295

Mates: 60 cm x 20 cm
Kleur: Swart en wit met proteas

Die produk is geseël.

U kan dieselfde produk bestel in ander kleure en tema. Daar sal egter 'n wagtydperk daaraan verbonde wees.

Kontak ons gerus by
Whatsapp 0798508001
indien jy
* 'n katalogus van die ander produkte wil hê
* 'n bestelling wil plaas
* enige ander navrae rondom dekor produkte.

Liefde
Madie

One of a kind handgeverde hart....Kode: H1aPrys: R340Mates: Hart alleenlik:               38,5 breed x 35,5cm hoog      ...
16/07/2024

One of a kind handgeverde hart....

Kode: H1a
Prys: R340

Mates: Hart alleenlik:
38,5 breed x 35,5cm hoog
Hart met b***e:
54 cm

Die produk is geseël.

U kan dieselfde produk bestel in 'n ander kleur en tema. Daar sal egter 'n wagtydperk daaraan verbonde wees.

Kontak ons gerus by
Whatsapp 0798508001
indien jy
* 'n katalogus van die ander produkte wil hê
* 'n bestelling wil plaas
* enige ander navrae rondom dekor produkte.

Liefde
Madie

KOMPETISIE TYDHelp my asb om hierdie Dekor en Geskenke besigheid/blad van my te groei. Een persoon en haar vriendin wat ...
03/07/2024

KOMPETISIE TYD

Help my asb om hierdie Dekor en Geskenke besigheid/blad van my te groei. Een persoon en haar vriendin wat sy nomineer sal elk n geskenkbewys van R500 wen.... Hul kan dit gebruik om enige item/s te bestel op my blad wat hul graag sou wou he.

Om in te skryf:
1) Like MADIE Handcrafted Decor & Gifts se facebook blad
2) Whatsapp my met:
Jou naam en selfoon nommer asook jou vriendin se naam en selfoon nommer.

Jy kan soveel vriendinne inskryf soos wat jy wil.

Kompetisie sluit as ons blad 5000 likes of followers ontvang het. Dit wil sê julle moet mooi vra dat jul vriendinne, werkskolegas, sussies, dogters my blad moet gaan like.

Liefde
Madie

Address

Bylsbridge Promenade
Randburg
0157

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when MADIE Handcrafted Decor & Gifts posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category