Design and Creativity

Design and Creativity Creativity and Imagination

17/06/2026

ʼn Smullekker nagereg vir die hele gesin.

17/06/2026
16/06/2026

Vandag herdenk ons ’n swaar deel van ons geskiedenis.

Op 16 Junie 1900 is die Britse verskroeideaardebeleid amptelik afgekondig. Wat gevolg het, was die stelselmatige vernietiging van meer as 30 000 plaashuise, die afmaai van miljoene stuks vee, en die grootskaalse ontworteling van vroue, kinders en bejaardes na haglike konsentrasiekampe.

Die verliese was ondenkbaar. Meer as 34 000 mense - waarvan nagenoeg 22 000 onskuldige kinders was - het in daardie kampe gesterf weens siekte, hongersnood en swak versorging. ’n Hele generasie is feitlik uitgewis, en die trauma was diep in die siel van ons volk ingebrand.

Maar vandag onthou ons nie net die seer en die grafte nie. Ons onthou die ongelooflike veerkragtigheid van ons voorouers. Ons gedenk vandag elke vrou en kind wat gely het. Maar ons neem ook dieselfde gees van "opstaan en bou" saam met ons vorentoe.

Die son is uit, dit is 'n nuwe dag en ons is reg om vandag ons kinders met ope arms by die Pioniersentrum te verwelkom vir ‘n program vol hoop.

16/06/2026

“Die presidensie het nie sy woord gestand gedoen nie, en Suid-Afrikaners moet nou met nóg ’n verbreekte belofte saamleef, terwyl daar steeds van hulle verwag word om te glo dat die waterkrisis aangepak word.”

16/06/2026

's obsession with Afriforum has ...

15/06/2026

ʼn Smaaklike en eenvoudige smoothie ideaal vir ontbyt.

15/06/2026

The OG Braai Sandwich Maker — Now in Cast Iron Make the ultimate braaibroodjie, jaffle, or camping snack the old-school way — straight on the coals. The BraaiPlank™ Braai Jaffle is a solid cast iron snackwich press built for real fires, real hunger, and real flavour. This is not your granny’...

14/06/2026

Rassisme en rassemeerderwaardigheid het geen plek in die Solidariteit Beweging nie, ondanks al die vals beskuldigings oor die laaste paar maande, skryf Dirk Hermann.

Address

Virtual
Gauteng
6674

Telephone

+27635438559

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Design and Creativity posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Design and Creativity:

Shortcuts

Share