Klassiek.

Call Directions Contact the business

Klassiek. Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Klassiek., Florist, Graaff-Reinet.

* Dogter van God
* Wedding & events: florist team
* Floral design & installation & decor hiring
* Based in Graaff-Reinet, Eastern Cape
* Dankbaar vir sóveel mooi!

12/10/2026

Theo & Brigitte
Drostdy Hotel | Graaff-Reinet
Oktober 2024

Twee jaar later…

En steeds raak ek ’n bietjie stil wanneer ek terugkyk na hierdie ongelooflik mooi dag.

Daar is troues wat vir altyd ’n spesiale plekkie in jou hart hou. Hierdie was een van hulle.

Die kleure. Die teksture. Die blomme in absolute oorvloed.

En daardie onbeskryflike gevoel van verwondering wanneer alles waaroor mooiste Brigitte gedroom het, uiteindelik voor ons oë werklikheid word.

Karoo Barok

10/10/2026

Jana & Ryan 🤍
Drostdy Hotel | Graaff-Reinet

Still swooning over this beautiful bridal table

I believe there are white roses… and then there are Uhuru O'Haras
And those gorgeous hydrangeas… the size of those blooms! An absolute dream to work with.

A heartfelt thank you to Etienne, Lianca and the entire Groenigheid team, as well as Uhuru flowers, for your exceptional roses. What a privilege to work with the very best!

Send a message to learn more

Jana & RyanDrostdy Hotel | Graaff-ReinetWit rose, honderde kerse en tafels wat aanhou en aanhou… 🤍Eenvoudig. Maar só KLA...
07/10/2026

Jana & Ryan
Drostdy Hotel | Graaff-Reinet

Wit rose, honderde kerse en tafels wat aanhou en aanhou… 🤍

Eenvoudig. Maar só KLASSIEK.

En toe die son sak en die kerse begin brand… magic. ✨

Ryan & JanaGrootkerk | Graaff-ReinetDaar is net eenvoudig íets aan ’n troue in Graaff-Reinet se Grootkerk. 🤍Die voorreg ...
04/10/2026

Ryan & Jana
Grootkerk | Graaff-Reinet

Daar is net eenvoudig íets aan ’n troue in Graaff-Reinet se Grootkerk. 🤍

Die voorreg om met besonderse blomme dáár te kan werk.
Die absolute, heerlike stilte voor alles begin.

En dan…
die wit-op-wit blomme wat gereed staan,
die lang paadjie met die mooiste krismisrose en lint-strikke.

Ryan & Jana… julle is móói saam. ♡

Ryan & JanaDrostdy Hotel | Graaff-Reinet Nou hiérdie is KLASSIEK.Binnekort meer...
03/10/2026

Ryan & Jana
Drostdy Hotel | Graaff-Reinet

Nou hiérdie is KLASSIEK.

Binnekort meer...

12/08/2026
Volkskool Interskole Reünie 2026'n Fees van kleur, tekstuur en die onverwagte!   -Reinet
10/08/2026

Volkskool Interskole Reünie 2026

'n Fees van kleur, tekstuur en die onverwagte!

-Reinet

Dit gaan oor meer as blomme.Dit gaan oor mense, gemeenskap en die voorreg om deel te wees van iets besonders.Dankbaar da...
05/08/2026

Dit gaan oor meer as blomme.

Dit gaan oor mense, gemeenskap en die voorreg om deel te wees van iets besonders.

Dankbaar dat Klassiek tydens Interskole 'n klein bydrae kan lewer tot 'n week vol opwinding en saamwees. 🤍

#

Soveel tekstuur. Sóveel detail. Ek staan steeds in verwondering voor ons Skepper. Beautifully and wonderfully made.The s...
13/07/2026

Soveel tekstuur. Sóveel detail. Ek staan steeds in verwondering voor ons Skepper.

Beautifully and wonderfully made.

The sculptural lines of aloe.
Weathered seed pods.
Bright naartjies and kumquats.
The striking beauty of thorn apple.
The finest dried grasses.

The Karoo never runs out of inspiration.

Address

Graaff-Reinet

Telephone

+27824252520

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Klassiek. posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Klassiek.:

Shortcuts

Share

Category