Clean Chem Co

Clean Chem Co The Clean Chem Company is committed to the delivery of the exact products and services

04/04/2026

Hallo aan my nuutste volgers! Opgewonde om julle aan boord te hê! Debbie Koekemoer, Alta Hartley

16/03/2026
Môre almal. Kan julle glo ons is al naby Paas naweek en maak alweer reg vir kuiergaste.  Kom maak gerus 'n draai by ons ...
16/03/2026

Môre almal. Kan julle glo ons is al naby Paas naweek en maak alweer reg vir kuiergaste. Kom maak gerus 'n draai by ons vir jul skoonmaak middels. Winkel tye gedurende die week 8.30 vm tot 4 uur nm en Saterdae 8.30 tot 12 uur

Dankie vir jul ondersteuning vir meer as 13 jaar

Besigheid te Groot Brak Rivier te koop. Hierdie besigheid is al 1 November 2025 13 jaar in bedryf selfde eienaar. Ons ve...
28/08/2025

Besigheid te Groot Brak Rivier te koop. Hierdie besigheid is al 1 November 2025 13 jaar in bedryf selfde eienaar. Ons verkoop allerhande huishoudelike en industriële skoonmaak produkte, ook verpakkings materiaal vir restaurante en plastiek ware. Lekker winkel om een of 2 persone in besig te jou. Skakel my gerus of vra op kommentaar. Besigheid is in die middel van die dorp by die Langstraat Mall., Langstraat 53, Grootbrak Rivier 6525

16/08/2025

Orange Gel wonder produk vir baie gebruike

Address

53 Long Street
Great Brak River
6525

Opening Hours

Monday 08:30 - 16:30
Tuesday 08:30 - 16:30
Wednesday 08:30 - 16:30
Thursday 08:30 - 16:30
Friday 08:30 - 16:30
Saturday 08:30 - 12:30

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Clean Chem Co posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share