06/06/2026
'n Skilderklas met God se 7 volmaakte kleure!
Waar het die kuns begin , en waar is ons vandag met ons kuns.
Die profetiese kuns wat in Jesus Christus se Kruis is, en die kruis berading .
Warm en koue lug in jou skildery word beklemtoon en uitgewys.
Die plasing van voorwerpe en onderwerp word ook verduidelik.
Sowel as waar jy jou skildery gaan hang?
Sien jou in die klas!🎨👩🏻‍🎨🎨👨🏻‍🎨