BloomCo Farm Flowers

BloomCo Farm Flowers Farm fresh cutflowers grown in Vaalharts at your doorstep��

Dis Heerlike Lente!!!🤩🥳🌿Kom maak 'n draai vir al jou groente-/blomplantjies, asook struike en roosbome beskikbaar!🌿🌹🌱🥳😎🥰
01/09/2026

Dis Heerlike Lente!!!🤩🥳🌿

Kom maak 'n draai vir al jou groente-/blomplantjies, asook struike en roosbome beskikbaar!🌿🌹🌱

🥳😎🥰

Tamatie plantjies ingekry!RodadeHeinzMoney makerRomaR60 per kassie🍅🍅🍅🍅🍅Asook appelkoos, perske en granaat bome:Bulida ap...
21/08/2026

Tamatie plantjies ingekry!
Rodade
Heinz
Money maker
Roma
R60 per kassie
🍅🍅🍅🍅🍅
Asook appelkoos, perske en granaat bome:
Bulida appelkoos
Oom Sarel Perske
De Wet Perske
R190 per boom
🍑🍑🍑🍑🍑
ASOOK nuwe roosboompies:
Iceberg
Ambasador
April Love
Sasa
Heike
R150 elk
OF
R400 vir 3
🌹🌹🌹🌹🌹

Ons is oop tot Saterdag 22 Aug
8h-12h
🌿

Coming soon to BloomCo!So klein voorsmakie van somerbolle wat opad is...Laat weet julle sodra hulle arriveer!🪴🌿🤩
19/08/2026

Coming soon to BloomCo!

So klein voorsmakie van somerbolle wat opad is...

Laat weet julle sodra hulle arriveer!

🪴🌿🤩

Vars blomme beskikbaar!Bederf 'n vrou (of jouself!) môre met Vrouedag.R200 en R250 bosse dadelik beskikbaar.Ons is oop t...
08/08/2026

Vars blomme beskikbaar!
Bederf 'n vrou (of jouself!) môre met Vrouedag.
R200 en R250 bosse dadelik beskikbaar.
Ons is oop tot 12h
💐🌿🪴☕️

Mooi vars groente en kruie plantjies in voorraad!R60 vir 6pak saailingeLeeksFordhook giant spinasieBeetTexas grano uieRa...
06/08/2026

Mooi vars groente en kruie plantjies in voorraad!

R60 vir 6pak saailinge
Leeks
Fordhook giant spinasie
Beet
Texas grano uie
Rainbow chard
Great lakes blaarslaai
Wortels

Kruie R50 elk
Roosmaryn pienk
Roosmaryn blou
Mint
Oreganum
Lemon tiemie
Lemon balm

Gemmer roosmaryn R95

🌿🌱

31/07/2026

Môre is ons weer oop met hope nuwe vars voorraad!🪴
Kom drink 'n koffie terwyl jy deurstap en jou tuin regkry vir die lente☕️

Sien julle more 9h-12h!

🪴❤️🌿

Winter is 100% hier ❄️🩵
03/07/2026

Winter is 100% hier ❄️🩵

LET WEL!Kwekery sal vandag oop wees, daarna gesluit vir Julie.❄️❄️Blombestellings kan steeds gemaak word by 0761224213.💐...
29/06/2026

LET WEL!
Kwekery sal vandag oop wees, daarna gesluit vir Julie.❄️❄️

Blombestellings kan steeds gemaak word by 0761224213.💐💐

Beplan solank jou tuin vir die lente!🌿🌿🌿

Watch this space vir groot opening en verassings 1 AUGUSTUS!💬🗯💥

Bly veilig en warm!🧡





☃️☃️Winter is hier!☃️☃️Ons kan steeds mooi kleurvol tuinmaak met geharde, vars plante, sopas afgelewer.‼️SPECIAL OP PERS...
02/06/2026

☃️☃️Winter is hier!☃️☃️

Ons kan steeds mooi kleurvol tuinmaak met geharde, vars plante, sopas afgelewer.

‼️SPECIAL OP PERS SALIES‼️
KOOP 1 @ R75
KOOP 3 @ R150
Solank voorraad hou 😍

Baie gelukkige Moedersdag van BloomCo Farm Flowers!!🌿🌹🪴"Daar is baie knap vrouens, maar jy oortref hulle almal!" Spreuke...
10/05/2026

Baie gelukkige Moedersdag van BloomCo Farm Flowers!!🌿🌹🪴

"Daar is baie knap vrouens, maar jy oortref hulle almal!" Spreuke 31:29

❤️

Address

16B Kudulaan
Hartswater
8570

Telephone

+27761224213

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when BloomCo Farm Flowers posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category