08/10/2026
🌸 Katryntjie Spoegdoekies 🌸
Prakties, mooi én met liefde handgemaak! 🤍
Ons 100% katoen spoegdoekies is sag, absorberend en afgewerk met pragtige katoenstowwe, sodat selfs ’n baba se klein noodsaaklikheid ’n bietjie styl kan hê. 🍼🌿
✨ R100 elk
🇿🇦 Handgemaak in Suid-Afrika
🧺 Masjienwasbaar
💧 Sag & absorberend
Verskeie mooi patrone beskikbaar. 🌸
📲 Bestel by Katryntjie: 079 151 2352