Japtrap Bak

Japtrap Bak We love quick & easy baking that's why we manufactured premixes for everyone to enjoy!! Our slogan Easy Peasy Baking

Japtrap Bak sรช baie dankie aan almal wat deelgeneem het aan ons Vrouedag Kompetisie.  Dankie ook aan ons borge Toeka tot...
31/08/2026

Japtrap Bak sรช baie dankie aan almal wat deelgeneem het aan ons Vrouedag Kompetisie. Dankie ook aan ons borge Toeka tot nou en Annique Beauty & Day Spa .

Veels geluk aan Amanda Louwrens Jovner !!

Dalk is jy volgende keer n wenner!

31/08/2026

Japtrap Bak se wenner van die Vrouedag Kompetisie is Amanda Louwrens Jovner !! Baie geluk!!!

Japtrap Bak is opgewonde om ons Vrouedag geskenkstel aan te kondig!!!  Kry 10% afslag! Jy hoef nie eers die pizza deeg g...
10/08/2026

Japtrap Bak is opgewonde om ons Vrouedag geskenkstel aan te kondig!!! Kry 10% afslag!

Jy hoef nie eers die pizza deeg gaar te maak nie. Sit jou topping bo-op die rou deeg en bak vir 20 minute. Heerlik!!

Bederf jouself met ons geskenk stel!! Bestel nou om teleurstelling te voorkom! Beperkte voorraad!!

Whatsapp Retha 082 5644 512

๐ŸŒธVROUEDAG-KOMPETISIE ๐ŸŒธVier Vrouedag saam met Japtrap Bak en staan  'n kans om  heerlike bakprys en 2 geskenkbewyse van T...
09/08/2026

๐ŸŒธVROUEDAG-KOMPETISIE ๐ŸŒธ

Vier Vrouedag saam met Japtrap Bak en staan 'n kans om heerlike bakprys en 2 geskenkbewyse
van Toeka tot nou en Annique Beauty & Day Spa te wen! ๐ŸŽ

HIERDIE KOMPETISIE IS SLEGS VIR KIMBERLEY EN OMGEWING

Alle deelnemers kry 10% afslag as hulle n bestelling insit by Japtrap Bak.

Hoe om in te skryf:

๐Ÿ’— Hou van hierdie plasing.

๐Ÿ’— Deel hierdie plasing.

๐Ÿ’— "Tag" 3 spesiale vroue in die kommentaar.

๐Ÿ’— Volg Facebook- blad van:

Japtrap Bak https://www.facebook.com/share/p/1JiBkGLmHE/

Toeka tot Nou
https://www.facebook.com/share/1DA4UHWCKM/

Annique Beauty & Day Spa https://web.facebook.com/AnniqueBeautyDaySpa

๐Ÿ† Prys: 'n Verrassingsgeskenkpakkie van Japtrap Bak asook Vouchers van Toeka tot Nou en Annique Salon.

๐Ÿ“… Kompetisie sluit op 26 Augustus om 18:00. ๐ŸŽ‰

Die wenner word op ons Facebook-blad aangekondig op 31 Augustus.

Sterkte aan almal, en dankie aan elke ongelooflike vrou wat elke dag 'n verskil maak! ๐ŸŒธ

Hierdie kompetisie word op geen wyse deur Facebook geborg, onderskryf of geadministreer nie.

๐ŸŒธVROUEDAG-KOMPETISIE! ๐ŸŒธVier Vrouedag saam met Japtrap Bak en staan  'n kans om  heerlike bakprys en 2 geskenkbewyse van ...
08/08/2026

๐ŸŒธVROUEDAG-KOMPETISIE! ๐ŸŒธ

Vier Vrouedag saam met Japtrap Bak en staan 'n kans om heerlike bakprys en 2 geskenkbewyse
van Toeka tot nou en Annique Beauty & Day Spa te wen! ๐ŸŽ

HIERDIE KOMPETISIE IS SLEGS VIR KIMBERLEY EN OMGEWING

Alle deelnemers kry 10% afslag as hulle n bestelling insit by Japtrap Bak.

Hoe om in te skryf:

๐Ÿ’— Hou van hierdie plasing.

๐Ÿ’— Deel hierdie plasing.

๐Ÿ’— "Tag" 3 spesiale vroue in die kommentaar.

๐Ÿ’— Volg Facebook-blad van:

Japtrap Bak

Toeka tot Nou

Annique Beauty & Day Spa

๐Ÿ† Prys: 'n Verrassingsgeskenkpakkie van Japtrap Bak asook Vouchers van Toeka tot Nou en Annique Salon.

๐Ÿ“… Kompetisie sluit op 26 Augustus om 18:00. ๐ŸŽ‰

Die wenner word op ons Facebook-blad aangekondig op 31 Augustus.

Sterkte aan almal, en dankie aan elke ongelooflike vrou wat elke dag 'n verskil maak! ๐ŸŒธ

Hierdie kompetisie word op geen wyse deur Facebook geborg, onderskryf of geadministreer nie.

 Bak het n groot verskeidenheid (12) verskillende geure brood premixse om uit te kies.   Almal het dieselfde resep voeg ...
23/07/2026

Bak het n groot verskeidenheid (12) verskillende geure brood premixse om uit te kies. Almal het dieselfde resep voeg net karringmelk of amasi by.

Jy sien daar is niks so lekker soos n premix, want dis goedkoop, maklik, n gesonder opsie om brood te eet en d@it flop byna nooit !!! Jy het geen verskoning om n heerlike tuisgebakte broodjie/muffin voort te sit saam met jou braaivleis!!!๐Ÿ˜‹

Spesiale aanbieding tot einde Julie. Hier is die gerieflike aanlyn skakel: https://japtrapbak.co.za

Hier is die afslag koepon kode: July@10 %

-vry.

Dit is volgende Sondag 21ste Junie Vadersdag. Hier is n Ideale geskenk vir Vadersdag.   Dit is beskikbaar in die volgend...
12/06/2026

Dit is volgende Sondag 21ste Junie Vadersdag.

Hier is n Ideale geskenk vir Vadersdag.

Dit is beskikbaar in die volgende flavors:

Biltong

Italian Cheese

Onion & Cheese

Garlic & Cheese

Rosemary & Olive

Cinnayum

Jy kry n wit blikbeker met n koppiebrood mix. Net genoeg meel om 1 blikkiebrood te bak.

Kry n gratis geskenk kaartjie saam met die geskenk stel.

Bak die broodjie die dag voor vadersdag.

As dit afgekoel het sit die blikkiebrood in n sellofaan sakkie en sit die tag op met die toutjie!!

Vir meer inligting Whatsapp Retha 082 5644 512

Dit is Vadersdag, 21 Junie.   Hier is die ideale geskenk vir Vadersdag Dit sluit in 2 vierkantige houers en n brood mix....
10/06/2026

Dit is Vadersdag, 21 Junie.

Hier is die ideale geskenk vir Vadersdag

Dit sluit in 2 vierkantige houers en n brood mix. Net genoeg meel om 2 houers vol deeg te maak. Voeg net karringmelk by. Kry ook n gratis "gift tag" in Afrikaans of Engels.

Beskikbaar in die volgende geure:

* Biltong
* Italian Cheese
* Garlic & Cheese
* Onion & Cheese
* Cinnayum (pypkaneel)

Vir meer inligting Whatsapp Retha 082 5644 512.

Japtrap Bak verwelkom n nuwe agent,  Anny van Balfour.  Sy gaan ons produkte verkoop in Heidelberg, Nigel, Balfour en Sp...
27/05/2026

Japtrap Bak verwelkom n nuwe agent, Anny van Balfour. Sy gaan ons produkte verkoop in Heidelberg, Nigel, Balfour en Springs. Ondersteun haar asb.as jy in daardie omgewing bly. Haar no is 068 489 4864.

Address

17 Lionel Str
Kimberley
830

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 13:00

Telephone

+27825644512

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Japtrap Bak posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Japtrap Bak:

Shortcuts

Share