27/01/2026
Support all the small business if you can and pray for them. We all need prayers. Thank you🤗
🤍 SUPPORT LOCAL 🤍
Ons klein, plaaslike besighede kry tans regtig swaar.
Die ekonomie is stil en baie van ons voel dit elke dag.
As jy nie nou in die posisie is om te koop nie,
sal ’n like, share of comment reeds ’n reuse verskil maak.
En as jy wel kan ondersteun,ons sal dit uit ons harte waardeer 🤍
Elke klein besigheid in jou gemeenskap beteken soveel meer as net ’n winkel.
Dis hulle wat weer terug ploeg in die gemeenskap
deur borge vir jou kinders, funksies en projekte.
Bid asb vir die besighede in jou gemeenskap.
Bid vir groei, vir volhoubaarheid en vir mekaar.
Nou meer as ooit het ons mekaar nodig.
Dankie vir elke bietjie liefde en ondersteuning 🤍
Saam staan ons sterker.