01/09/2026
🎤 KROONSTAD – KOM ONDERSTEUN ONS 12 FINALISTE! 🎶🙏
Ons nooi die hele gemeenskap na die 1ste THE CALL Gospel Sangkompetisie – ’n besondere aand van Gospelmusiek, geloof en talent!
🌟 12 FINALISTE
⚖️ 5 BEOORDEELAARS
🏆 NET 3 WENNERS
📅 Donderdag, 10 September 2026
⏰ 18:00 – 21:45
📍 Sel Gemeente, Kroonstad
🎟️ GRATIS TOEGANG – ALMAL WELKOM!
☕ Ons Tee Tuin is ook oop – kom geniet koffie, tee, iets lekkers en lekker kuier saam.
Bring jou familie en vriende en kom ondersteun hierdie talentvolle finaliste. MOET DIT NIE MIS NIE! 🔥🎤