Loerie Nartjiefees

Directions Website Contact the business

Loerie Nartjiefees Die lekkerste gesinsfees in die Oos-Kaap

Ons Nartjiefees gaan voort!  Sien jou môre!
25/09/2026

Ons Nartjiefees gaan voort!
Sien jou môre!

Jacques Killian en een van Jan Jan Jan se manne gesels vanoggend 10h20 op LuisterFM oor Saterdag se Nartjiefees.Luister ...
23/09/2026

Jacques Killian en een van Jan Jan Jan se manne gesels vanoggend 10h20 op LuisterFM oor Saterdag se Nartjiefees.
Luister saam en vang solank gees vir Saterdag!

Kom kuier Woensdagmiddag saam met Gertjie en Mario in Fountains Mall!
22/09/2026

Kom kuier Woensdagmiddag saam met Gertjie en Mario in Fountains Mall!

17/09/2026

Dit is amper Nartjiefeestyd .... kyk wie kom kuier saam met ons!

Is jy nie lus om self Loerie Nartjiefees toe te ry nie?  Ry dan met 'n luukse Interkaapbus fees toe!  Die bus vertrek di...
16/09/2026

Is jy nie lus om self Loerie Nartjiefees toe te ry nie? Ry dan met 'n luukse Interkaapbus fees toe! Die bus vertrek direk na die fees terug PE toe.
Jy is dalk die gelukkige wenner van twee nagte se verblyf by InniKloof.
Die buskaartjie sluit jou toegangsfooi by die hek in.

15/09/2026

Kyk wie gaan by die Loerie Nartjiefees wees!!

10/09/2026

Dit is amper Nartjiefeestyd ..... ons kan nie meer wag nie!

'n Orkes op die Nartjiefeesverhoog sorg altyd vir 'n ekstra lekker 'vibe'.Maak seker jy is 26 September by die Loerie Na...
07/09/2026

'n Orkes op die Nartjiefeesverhoog sorg altyd vir 'n ekstra lekker 'vibe'.
Maak seker jy is 26 September by die Loerie Nartjiefees!

Daar is nog 'n paar dae oor om twee toegangskaartjies te wen!
05/09/2026

Daar is nog 'n paar dae oor om twee toegangskaartjies te wen!

04/09/2026

Amper weer Nartjiefeestyd op Loerie!

Address

Loerie
6370

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Loerie Nartjiefees posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Loerie Nartjiefees:

Shortcuts

Share

Nearby interior services