K'rookind

K'rookind K'rookind het sy ontstaan op n Karooplaas naby Murraysburg tydens die grendeltyd. My koffiewinkel DIE OU WAENHUIS moes toemaak a.g.v. die grendeltyd.
(1)

Ek het kussings tafellopers en tafeldoeke begin maak en sommer aanlyn begin adverteer.

08/06/2026

Victoria Wes Wildsfees en Duiwe Fly in baie welkom en dankie dat julle K'rookind volg. Ek waardeer dit baie.

07/06/2026

Leon Badenhorst baie welkom en dankie dat jy K'rookind volg. Ek waardeer dit baie!

K'rookind items is almal handgemaak deur myself. Ek laat druk die meeste van my materiaal spesiaal of koop baie duursame...
07/06/2026

K'rookind items is almal handgemaak deur myself. Ek laat druk die meeste van my materiaal spesiaal of koop baie duursame materiaal aan. Ek maak ook op persoonlike versoek en gee herverkoop afslag op 10 en meer items. Vatlappies, jammerlappies, skinkbordlappies en lenslappies is onder andere baie gewild in geskenkwinkels aangesien dit baie bekostigbaar is. Kontak my gerus as jy belangstel.
Karoogroete
Maryn
0825886568

05/06/2026

Hettie Kotzenberg baie welkom en dankie dat jy K'rookind volg. Ek waardeer dit baie!

Soek jy regtig iets spesiaal en uniek vir jou huis of kwaliteit geskenke vir jou geskenkwinkel of padstal? Kontak my ger...
05/06/2026

Soek jy regtig iets spesiaal en uniek vir jou huis of kwaliteit geskenke vir jou geskenkwinkel of padstal? Kontak my gerus. Ek maak n wye verskeidenheid en elke item word deur myself gemaak.
Ek gee herverkoop afslag op 10 en meer items.
Karoogroete
Maryn
0825886568

K'rookind maak handgemaakte items soos kussings, tafeldoeke, lopers, plekmatjies, jammerlappies, vatlappies, voorskote e...
03/06/2026

K'rookind maak handgemaakte items soos kussings, tafeldoeke, lopers, plekmatjies, jammerlappies, vatlappies, voorskote en vele meer. Ek gee herverkoop afslag op 10 en meer items en ek koerier landwyd. Kontak my gerus as jy belangstel.
Karoogroete.
Maryn.
0825886568

26/05/2026
23/05/2026

Debbie de K**k kan jy my whatsapp omtrent K'rookind pryse. My messenger werk nie. Ek het jou probeer kontak. So jammer
Maryn
0825886568

K'rookind maak n wye verskeidenheid items van kussings tot vatlappies. Ek gee herverkoop afslag op 10 en meer items. Kon...
23/05/2026

K'rookind maak n wye verskeidenheid items van kussings tot vatlappies. Ek gee herverkoop afslag op 10 en meer items. Kontak my gerus as jy belangstel.
Maryn
0825886568

20/05/2026

Carina van der Merwe baie welkom en dankie dat jy K'rookind volg. Ek waardeer dit baie!

Address

Pastorie Straat 10B
Murraysburg
6995

Telephone

+27825886568

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when K'rookind posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to K'rookind:

Share