Die Suikerbossie

Die Suikerbossie Suikerbossie is 'arts, crafts en gifts' winkel en bekend vir Diamond Painting.

Moedersdag is amper hier.Ons oulike chocolate boksies met slab is beskikbaar by Daisy Dairy Nigel. Net 2 van elk beskikb...
04/05/2026

Moedersdag is amper hier.
Ons oulike chocolate boksies met slab is beskikbaar by Daisy Dairy Nigel. Net 2 van elk beskikbaar. Moenie uitmis nie.
Ook 'n paar oulike bekers met bederfies in beskikbaar.

08/04/2026

Riekie.....
Askies ek antwoord jou direk op die blad. Vir een of ander rede kan ek nie my inbox msgs oopmaak om jou boodskap te lees nie. Ek kan wel op my notifications die begin van jou boodskap sien.
Die winkel is ongelukkig toe. Ekt nog paar goedjies in die winkel wat ek binne die volgende maand of so op 'n whatsapp groepie sal adverteer om dit uit te verkoop. Hou gerus die blad dop vir inligting.

Paasfees is om die draai. 🐰🐇Daar is nog 'n paar treats oor by Daisy Dairy, Nigel. Jy wil nie uitmis nie.✔️ Lucky Packets...
02/04/2026

Paasfees is om die draai. 🐰🐇
Daar is nog 'n paar treats oor by Daisy Dairy, Nigel. Jy wil nie uitmis nie.

✔️ Lucky Packets
✔️ Paaseier in Pillow box
✔️ Cadbury Milk slab met oulike boodskappies
✔️ 2 Finger KitKat wat lekker werk vir enige ouderdom en geleentheid, hetsy dit nou vir Easter hunt is of 'n lekkerny op die tafel.

Onthou Daisy Dairy is gesluit op 3 April, dus moet jy gou spring.

🐰Paasfees Lucky Packets.🐇Die is nou 'n lekker bederf.Beperkte voorraad so gou spring.Nou beskikbaar by Daisy Dairy, Nige...
31/03/2026

🐰Paasfees Lucky Packets.🐇

Die is nou 'n lekker bederf.

Beperkte voorraad so gou spring.

Nou beskikbaar by Daisy Dairy, Nigel.

Paasfees is om die draai. 🐰🐇Daar is nog 'n paar treats oor by Daisy Dairy, Nigel. Jy wil nie uitmis nie.✔️ Paaseier in P...
31/03/2026

Paasfees is om die draai. 🐰🐇
Daar is nog 'n paar treats oor by Daisy Dairy, Nigel. Jy wil nie uitmis nie.

✔️ Paaseier in Pillow box
✔️ Cadbury Milk slab met oulike boodskappies
✔️ 2 Finger KitKat wat lekker werk vir enige ouderdom en geleentheid, hetsy dit nou vir Easter hunt is of 'n lekkerny op die tafel.

Paasfees Kitkat en Cadbury slab chocolates nou beskikbaar by Daisy Dairy in Nigel.
26/03/2026

Paasfees Kitkat en Cadbury slab chocolates nou beskikbaar by Daisy Dairy in Nigel.

❤️Happy Valentines Day!❤️Wrapped Cadbury Slab Chocolates available at Daisy Dairy Nigel.  Only few left.
14/02/2026

❤️Happy Valentines Day!❤️

Wrapped Cadbury Slab Chocolates available at Daisy Dairy Nigel. Only few left.

Kersfees is amper hier. Onthou van ons Kersfees Lucky Packets wat beskikbaar is by Daisy Dairy Nigel.
20/12/2025

Kersfees is amper hier. Onthou van ons Kersfees Lucky Packets wat beskikbaar is by Daisy Dairy Nigel.

Kersfees Eclair sakkies beskikbaar by Daisy Dairy, Nigel. Vertoon ook baie mooi op gedekte tafel.
18/12/2025

Kersfees Eclair sakkies beskikbaar by Daisy Dairy, Nigel. Vertoon ook baie mooi op gedekte tafel.

Kersfees Puzzle @ R110. Slegs een beskikbaar.
09/12/2025

Kersfees Puzzle @ R110. Slegs een beskikbaar.

Address

82 Breytenbach Street
Nigel
1491

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Suikerbossie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Die Suikerbossie:

Share