04/09/2026
Baie Baie geluk aan ons twee pryswenners van die Lentedag & Sekretaressedag trekking !
Julle is so mooi soos die blomme , en ons waardeer vreeslik baie jul lojale ondersteuning !
En vir die res, hier is nog pragtige blomme te koop....
Moet sè , Boetie was vreeslik excited oor die foto en kyk hoe mooi maak sy neusie vir " cheese " ...
Luvit 🤩
Leandri & Annei , geniet jul blomme !!