Blom Boutique

Directions Contact the business

Blom Boutique Jou bloemiste in Parys! Huisplante en vars blomme van die mark af. Kom loer in by 19 Water straat!

17/09/2026

Vars blomme van die mark af, kom geniet die geur en kies jou gunsteling
📍Vind ons by Die Dorps Padstal in Parys

Pragtige vars blomme beskikbaar! Dankie vir die mooi kompliment Engela “Goeie dag. Ek het gister die pragtige gerf blomm...
07/05/2026

Pragtige vars blomme beskikbaar!
Dankie vir die mooi kompliment Engela
“Goeie dag. Ek het gister die pragtige gerf blomme by julle kom koop. Andries en my hart geroer met sy oorgawe en vriendelikheid. Hy het dit so geniet om vir my die beste en mooiste gerf blomme te maak. Dis waarlik waar die mooiste wat ek nog in Parys kon koop. Baie dankie vir Andries.”

Ons waardeer ons kliente, dankie aan elkeen

Ons bloemis is altyd reg om die perfekte bos blomme op te maak, bestel gerus jou moedersdag blomme by Die Blom Boutique....
06/05/2026

Ons bloemis is altyd reg om die perfekte bos blomme op te maak, bestel gerus jou moedersdag blomme by Die Blom Boutique. Skakel of whatsapp vir Jackie 0606532372

Address

19 Water Street
Parys
9585

Opening Hours

Monday 07:30 - 17:00
Tuesday 07:30 - 17:00
Wednesday 07:30 - 17:00
Thursday 07:30 - 17:00
Friday 07:30 - 17:00
Saturday 07:30 - 13:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Blom Boutique posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Blom Boutique:

Shortcuts

Share

Category