Scrapbookdivas

Scrapbookdivas Scrapbook Divas has a shop in Polokwane. Be sure to visit our shop located at 32 Bendor Drive to get all your scrapbooking supplies!

Custom make of party decor, printing, binding of books, stickers, toppers, designing, cutting of vinyl's, branding on clothes and glass just to name a few. Scrapbook Divas offers all scrapbooking enthusiasts in the Polokwane area a wide range of supplies to help create the best scrapbooking crafts and memories.

Dames ondersteun ons raffels vir die fondse bymekaar maak vir Feral Cats Polokwane. Amazing pryse beskikbaar.
31/08/2026

Dames ondersteun ons raffels vir die fondse bymekaar maak vir Feral Cats Polokwane. Amazing pryse beskikbaar.

Ons samel geld in met ons charity event vir feral cats polokwane. Nou al woon jy nie die dag by nie kan jy steeds deel w...
18/08/2026

Ons samel geld in met ons charity event vir feral cats polokwane. Nou al woon jy nie die dag by nie kan jy steeds deel wees van ons charity raffel. Kontank ons gerus om kaartjies te koop.
Raffel 1 scrapbook tote and dubble pennesakkie van Bobby yarn
Raffel 2 beautiful kat 60 cm hoog. Kyk net daai fraaie gesig
Raffel 3 papier kat 60 cm hoog

Lekker Junk Journal klas vandag. Dankie dames dit was lekker.
15/08/2026

Lekker Junk Journal klas vandag. Dankie dames dit was lekker.

15/08/2026

Album folio gemaak deur scrapbook divas. Ons kan die folio maak dan trek jy self oor. Kontak ons gerus

09/08/2026
Bosveld paradys pantoffels en pajamas 2026. Een vir die boeke dames Casa de la Presa
07/08/2026

Bosveld paradys pantoffels en pajamas 2026. Een vir die boeke dames Casa de la Presa

05/08/2026

Wat ñ oulike idee.

Bespreuk jou plekkie.
28/07/2026

Bespreuk jou plekkie.

Bespreek jou plek. Min plekke oop
28/07/2026

Bespreek jou plek. Min plekke oop

Address

32 Bendor Drive
Polokwane
0699

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 13:00
Friday 09:00 - 17:00

Telephone

+27823363587

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Scrapbookdivas posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Scrapbookdivas:

Shortcuts

Share