Hekel Met Liefde

Hekel Met Liefde Hekel met Liefde. Enige iets.

Ek is geleë in valhalla in Pretoria Goeie more moes u weer begin werk en het geen plekkie vir u klein kindertjies nie  e...
05/01/2025

Ek is geleë in valhalla in Pretoria
Goeie more moes u weer begin werk en het geen plekkie vir u klein kindertjies nie ek is 'n dagmoeder met baie liefde en omgee. Ek werk al langer as 20 jaar met kindertjies. Ek het 'n groot passie vir kinders. As u 'n goeie, bekostigbare, liefdevolle, Christelike dagmoeder soek kan u my gerus kontak by 0767870964
My tye is 7- 5 in middae maar ek kan vroeër begin en later kyk na die klein mensies.

Soek u iemand betroubaar vir u klein mensie om toesig te hou oor hom of haar terwyl u moet werk kontak my gerus dan ek i...
29/10/2024

Soek u iemand betroubaar vir u klein mensie om toesig te hou oor hom of haar terwyl u moet werk kontak my gerus dan ek is 'n dagmoeder het 3 pragtige klein mensies waarna ek omsien ek vat nie baie maatjies in nie so kontak my gerus as u belangstel. Ek is in Valhalla
Amanda 0767870964

Hallo aan my nuutste volgers! Opgewonde om julle aan boord te hê! Karen Bleeker, Annatjie Graham, Dimpels Combrink, Clau...
20/09/2024

Hallo aan my nuutste volgers! Opgewonde om julle aan boord te hê! Karen Bleeker, Annatjie Graham, Dimpels Combrink, Claudia Bampton, Ester Cronje, Ronelle Holtzhauzen

N verjaarsdag geskenkie vir een van klein mensies wat ek oppas
05/05/2024

N verjaarsdag geskenkie vir een van klein mensies wat ek oppas

So bietjie weer gehekel
25/11/2023

So bietjie weer gehekel

25/09/2023

Ek het lanklaas gepost want ek kon niks post nie jammer mensies maar baie dankie aan elkeen wat my blad like ek waardeur dit baie 💖

Nog n bestelling klaar vir n dame. Toothless dragon en Moana
14/11/2022

Nog n bestelling klaar vir n dame. Toothless dragon en Moana

Klein speelgoed gehekel vir n klient
07/11/2022

Klein speelgoed gehekel vir n klient

28/10/2022

🌺

28/10/2022

.

My eerste uil gehekel
24/10/2022

My eerste uil gehekel

My eerste honde rokkie gehekel vir n klient
11/10/2022

My eerste honde rokkie gehekel vir n klient

Address

Port Edward

Telephone

+27767870964

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hekel Met Liefde posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share