02/12/2025
Hier’s my Bunny Chow van vanaand. Niks fancy nie, net ’n warm bak kos na ’n lang dag.
Ek d**k al ’n ruk oor om videos te begin maak van hoe ek my resepte doen… die hele proses, soos dit regtig is.
Ons het ’n paar idees vir TjopTjop wat ek graag wil probeer, maar ek wil eers hoor of dit iets is wat julle actually sal kyk.
As jy wil sien hoe ek hierdie goed maak, laat weet. Ek’s keen om te begin.
ً