TalJassies

TalJassies Unique, re-loved and upcycled gifts and decor items handmade with love.

TalJassies se stalletjie gister by die Lofdaller Kermis. 🙏🏻❤️
12/04/2026

TalJassies se stalletjie gister by die Lofdaller Kermis. 🙏🏻❤️

🌸
06/02/2026

🌸

Unieke handgemaakte Proteas! 🩷R55 elkElke protea word handgemaak en is handgeverf (met Tjhoko Paint 😊), so nie een is pr...
31/01/2026

Unieke handgemaakte Proteas! 🩷

R55 elk

Elke protea word handgemaak en is handgeverf (met Tjhoko Paint 😊), so nie een is presies dieselfde nie.
Die Protea kop word uit plastiek water bottels gemaak en die stingel is hout.

Kan in kleur skemas van jou keuse gemaak word.
Courier koste nie ingesluit.

Kontak Marelize op 084 737 9023
vir navrae en bestellings

~~~~~~~~~~

Unique handmade Proteas! 🩷

R55 each

Each protea is handmade and hand painted (with Tjhoko Paint 😊), so not one of them is exactly the same.
The Protea head is made out of plastic water bottles and the stem is wood.

Can be made in colour schemes of your choice.
Courier costs not included.

Contact Marelize on 084 737 9023 for enquiries and orders.

Nog ñ kliënt se bestelling vandag gestuur ♥️ Dit is so lekker om te sien hoe mooi en uniek elke persoon se smaak is en h...
29/01/2026

Nog ñ kliënt se bestelling vandag gestuur ♥️
Dit is so lekker om te sien hoe mooi en uniek elke persoon se smaak is en hoe pragtig die verskillende kleure en style bymekaar pas 😍

Proteas wat ek verlede jaar vir ñ funksie gemaak het. Dit het so pragtig in die ranskikkings op die tafels gelyk ❤️
11/01/2026

Proteas wat ek verlede jaar vir ñ funksie gemaak het. Dit het so pragtig in die ranskikkings op die tafels gelyk ❤️

Hand geverfde lint Bybelmerke. Maak ook in kleure van jou keuse ❤️21 x 5 cm - R15 elk16 x 5 cm - R10 elkCourier koste ni...
10/11/2024

Hand geverfde lint Bybelmerke. Maak ook in kleure van jou keuse ❤️

21 x 5 cm - R15 elk
16 x 5 cm - R10 elk
Courier koste nie ingesluit

Kontak my vir bestellings en courier opsies
084 737 9023

Hand painted ribbon Bible marks. Also make in colors of your choice.

21 x 5 cm - R15 each
16 x 5 cm - R10 each
Courier costs not included

Contact me for orders and courier costs
084 737 9023

Address

Pretoria East
0044

Telephone

+27847379023

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when TalJassies posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to TalJassies:

Share

Category