MosMooi

MosMooi Dekormodes kom en gaan maar Mosmooi bied klassieke kwaliteitstukke met bietjie ekstra persoonlikheid! Mosmooi word aangevul deur ‘n raamwerkbedryf.

Mosmooi is die droom van 2 susters wat mal is oor mooigoed en mooimaak! Elke item word persoonlik deur ons uitgesnuffel, gerestoureer & geverf. Ons bied bekostigbare en unieke produkte met trots aan – elkeen met ‘n persoonlikheid van sy eie! Jeanne is ook ‘n gevestigde skilder – gaan loer gerus by www.jeannemarais.co.za

Kom besoek ons vertoonwinkel in Centurion. (slegs per afspraak asb)


Jeanne - 0849413217

Shabby laaikas in olygroen 🩶R2400 BESKIKBAAR 0849413217
22/08/2026

Shabby laaikas in olygroen 🩶
R2400 BESKIKBAAR
0849413217

Metaalboom 68cm x 70cm 🖤0849413217
22/08/2026

Metaalboom 68cm x 70cm
🖤0849413217

KUNS op veiling ❤️
21/08/2026

KUNS op veiling ❤️

Beskikbare voorraad by MosMooi ♡♡♡Grootfontein, Pretoria~Oos 0849413217
21/08/2026

Beskikbare voorraad by MosMooi ♡♡♡
Grootfontein, Pretoria~Oos
0849413217

Ou radiokas oorgedoen in jade&goud  ❤️ LOVE!!0849413217
21/08/2026

Ou radiokas oorgedoen in jade&goud ❤️ LOVE!!
0849413217

Kapstok R1250🖤
21/08/2026

Kapstok R1250🖤

Muurdekor 🤍🤍🤍Antique grey 93cm x 34cm elk R1200 elk 0849413217
21/08/2026

Muurdekor 🤍🤍🤍
Antique grey 93cm x 34cm elk
R1200 elk
0849413217

Stel van 2 'rustic' spieëls 🤍 ~so uniek!! Geraamde mate ongeveer 61cm h x 52cm b elk Koop apart R650 elk of R1200 saam!!...
19/08/2026

Stel van 2 'rustic' spieëls 🤍 ~so uniek!!
Geraamde mate ongeveer 61cm h x 52cm b elk
Koop apart R650 elk of R1200 saam!!
0849413217

Muurrak gedoen in Granny B's Old Fashioned Paint se kleur 'burnt olive'. Hierdie een is nogal uniek met sy oorspronklike...
19/08/2026

Muurrak gedoen in Granny B's Old Fashioned Paint se kleur 'burnt olive'.
Hierdie een is nogal uniek met sy oorspronklike geroeste spieël 🖤
1m x 45cm, rakkie se diepte is so 15cm
R1200 VERKOOP
0849413217

Spieëlkas in voorraad 🤍🤍🤍R4500 Granny B's Old Fashioned Paint ~ polka 0849413217
18/08/2026

Spieëlkas in voorraad 🤍🤍🤍
R4500
Granny B's Old Fashioned Paint ~ polka
0849413217

Address

Graham Road
Pretoria East

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when MosMooi posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category