23/06/2026
As ñ pragtige meisiekind uit haar vel uit spring dan móét jy weet jy't iets reg gedoen 🥹💘🥰
"WOW! Ek love dit! Dis beautiful!" ~ verjaardag maatjie se woorde toe sy dié sien 🧁🎉
My hart! 🥲💜 Dit maak my dag, dankie vir jou mooie meisiekind en jou mamma, julle is dierbaar en so kosbaar!! 😍💖💜🧁🥳
Blessed with awesome clients!! 💞🙏🏼
Lekker skool partytjie mooie meisiekind 🎉🥳
🤩 💕 😘 ❤️ 🙏🏻 🥰